LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by VIP Cape Lodge | LekkeSlaap
+61

VIP Cape Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 73 resensies vir VIP Cape Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Adriaan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons slaapplek in die Kaap.Veilige parkeerplek.

Sal eerder met die volgende besoek verblyf in ’n hotel verkies.

Christo C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christo C
Gesin met tieners

Hierdie plek is nie vir my nie.

Daar was veilige parkering vir ons motor. Ons is deur die eienaar se dogter ontvang en na ons eenheid geneem. Alles in hierdie eenheid was baie verouderd. Die paslakens was geskeur by die hoeke en die matrasse het bruin vlekke op gehad. Die eienaar se bruin Labrador was in ons eenheid sonder dat die eienaar eers bewus was daarvan. Die asblikke by die hek was vol wurms en het baie onaangenaam geruik. Na die eeste nag het ons bytmerke aan ons lywe gesien. Ons het goggas in ons beddens gekry en dadelik ander blyplek gaan soek. As gevolg hiervan het ons 2 nagte se geld in die water gegooi. Die eienaar het ons gekontak en om verskoning gevra. Ons sal vir seker nooit weer hier bly nie en sal hierdie plek nooit aanbeveel nie.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Good day Christo,

Thank you for taking the time to review. I am sorry you did not enjoy the place. I had people stay in that unit before and after you and no one else had issues with bugs. As a precautionary measure I did steam clean as well. The bites could have been mosquitoes.

VIP Cape Lodge
Dries V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Kon goeie resensie gee as kamer privaatheid gehad het met die personeel wat verby dit loop na hulle kamer en binne-in ons kamer insien.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you for taking the time to review. Sorry that you felt you had limited privacy. Unfortunately, there is no other way for staff and guests to get to other units.

VIP Cape Lodge
Elizma G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma G
Gesin met klein kinders

Was baie lekker naby aan die venue van troue wat ons bygewoon het by Round House Restaurant.

Als was netjies en ons kon ons voertuig binne die perseel parkeer, agter veiligheidshek - die eienaar het haar eie voertuig buite parkeer om ons te akkommodeer. Verder was dit net 'n slaapplek, omdat ons kort rukkie daar was, maar family room was baie ruim met 2 badkamers en kombuis-area.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Ek is so bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit na u terugkeer.

VIP Cape Lodge
Elsabé A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé A
Gesin met tieners

Baie dankie, VIP Lodge was baie netjies met baie spasie vir ons gesin, heerlike kuierarea.

VIP Lodge is baie goed toegerus en netjies. Ons verblyf was slegs een aand en net te kort om al die geriewe te benut. Die kombuis deel het 'n baie lekker kuierarea.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem om ons te hersien. Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit na jou terugkeer.

Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Simone L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, clean, centrally situated and very friendly staff.

What should have been a 3 night stay ended up being 14 nights due to a medical emergency. Parsh went out of her way to accommodate and assist us in more than one way. Thank you for a wonderful stay with friendly people and staff. Will surely recommend it to friends.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you Simone for taking the time to review us. We are so glad we could help. Thank you for being an awesome guest.

VIP Cape Lodge
Johan H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H

Gerieflik, netjies en rustig.

Netjiese, veilige en rustige verblyf. Bekostigbaar.

Gerrie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar nie baie professioneel nie.

Hou nie juis daarvan as die persoon wie jou ontvang onnet is en nie eers skoene dra nie. Met aankoms weet jy nie juis waar om heen te gaan, met geen aanduiding waar ontvangs is nie.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dear Gerrie
We, as a family run guesthouse would have better prepared for your late after hours arrival if you responded to my e-mail asking for your arrival time. Guests checking in are expected to press the intercom rather than follow another guest in through the gate.
I am sorry you took offence to my daughter checking you in barefoot.
Regards
Parsh

VIP Cape Lodge
Henrietta V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henrietta V
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en veilig.

Die kamer was netjies en skoon. Dankie daarvoor. Diens puik. Dink tog die ontvangsarea met tafeltennis en ongebruikte kroeg gedeelte kan bietjie opgeknap word. Het deurmekaar voorgekom.

Valerie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie M

Vriendelike diens.

Ons het op kort kennisgewing bespreek en uitstekende diens gekry. Dit was waarde vir die geld. Verblyf was netjies en skoon. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Ons is baie bly dat u ons plek geniet het. Dankie

VIP Cape Lodge
Antonio B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antonio B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies en verouderd, nie juis iets besonders nie. As jy 'n skoon bed soek om te slaap vir relatief goedkoop is dit die plek.

As mens die naam sien verwag jy iets bietjie meer upmarket wat hier glad nie die geval is nie.

Chris M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Ek is net jammer ek kon nie die honde beter leer ken nie!

Mitch D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mitch D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar "creature comforts" ontbreek.

Eenheid was skoon. Baie lekker beddegoed. Om verblyf aangenamer te maak: bedmatjies op die teëlvloer vir 'n koue reëndag en wollerige handdoeke. Geen privaat kontak met buite-areas en ander besoekers beweeg voor eenheid verby, sodat deur en gordyne gereeld toegetrek moet wees.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you for taking the time to write a review and for your suggestions. I will definitely add mats and check the towels.

VIP Cape Lodge
Dirk B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld, die ander inwoners se geraas was net steurend.

Baie gelukkig en gerieflik. Daar was net 'n paartjie wat permanent baklei het en nie dit baie lekker gemaak het nie. Hulle kan definitief strenger wees oor die geraasvlakke.

Carla P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal geleë.

Knus ingerig en sentraal geleë, binne stapafstand na koffiewinkels.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Geagte Carla
Baie dankie vir u warm oorsig. Ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Eugene B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon verblyf. Baie gerieflike ligging.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie Eugene, vir jou komplimente. Ek is bly dat jy dit geniet het.
Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Elmarie T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, maklike en vinnige stap tot by die see.

Veilige parkeerplek. Ideaal geleë vir enige gebeurtenis by die stadion.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie vir die komplimente. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons sien uit na u terugkeer.

VIP Cape Lodge
Francois N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon, netjiese, en baie sentraal geleë verblyf, wat absoluut ideaal vir twee mense is, vir baie min geld!

Ons het alles en meer gekry as waarvoor ons gehoop het. Dit is baie naby aan die middestad en stapafstand van 'n winkel wat in alle behoeftes kan voorsien. Die diens was vriendelik, die woonstel baie netjies en skoon en ons het nooit onveilig gevoel nie terwyl ons motor veilige agter geslote hekke was. Daar is nie stadsgeraas nie en ons kon selfs saam met ons kinders en hul vriende braai. Ons sal verseker weer van VIP CAPE LODGE gebruik maak in die toekoms. En natuurlik is die tarief per nag spotgoedkoop.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie vir u komplimente. Dit is 'n plesier om na sulke wonderlike mense, soos jouself, te kyk. Ons sien uit na u terugkeer.
Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Andre S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Besigheidsreis

Het aan my behoeftes voldoen - sal dit egter nie kan aanbeveel nie.

Sien sterre.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem om te kommentaar. Ek is jammer dat u so voel.

VIP Cape Lodge
Denise N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë! Dit was so lekker, en die honde laat jou sommer dadelik tuis en veilig voel.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Parsch en haar span was baie vriendelik. Dis ideaal geleë en lekker naby Kloofstraat, Kampsbaai en die Waterfront is ook nie te ver nie. Ons sal dit vir ander aanbeveel.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you Denise.
You are fantastic. We are so glad you enjoyed your stay.
Look forward to hosting you again.

VIP Cape Lodge
Musa S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing stay at VIP Cape Lodge.

The location is just perfect and the customer service was remarkable. We will definitely be coming back.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you Musa for your kind words. We are so glad you enjoyed our place and your stay.

VIP Cape Lodge
Frederich W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie akkommoderend.

Parsh het ons bygestaan ondanks die feit dat ons laat was in die middel van die nag. Die kamer was aan die voet van Tafelberg en ons het 'n pragtige uitsig oor die stad en die berg gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very accommodating.

Parsh assisted us with accommodation despite us arriving way after the dead of night. The room was at the foot of Table Mountain and provided a spectacular view of the city and the mountain.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you Frederich. I am glad you enjoyed your short stay with us.

VIP Cape Lodge
Erika V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die eienaars is ongelooflik.

Bietjie gesukkel met die TV en dit is bietjie ongemaklik om een kanaal te kyk wat al die ander kyk. Die gasvryheid van die eienaars was ongelooflik en hulle gaan uit hulle pad om dit vir almal aangenaam te maak.

Marleen B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen B
Saam met vriende

Eenvoudige veilige blyplek.

Ek en my suster is baie tevrede, ons was gerus oor ons musiekinstrumente wat ons daar kon los. VIP Lodge se mense het ons Tafelberg en Kaapstad Stasie toe geneem teen baie billike pryse. Ideaal vir studente.

Malcolm L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goeie waarde vir geld - baie billik vir die ligging.

Die kamer was netjies en skoon en ideaal vir ons doeleindes. Skoonmaak van die kamer is 'n opsionele ekstra - dit pas ons want ons het self die bed opgemaak en die kamer skoon gehou. Net 'n klein ding om te noem: Daar was baie min toeriste-inligting in die kamer en omtrent niks om te lees nie, behalwe 'n paar stokou tydskrifte.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Baie dankie Malcolm. Ek waardeer die terugvoering. Ek sal meer toeriste-inligting in die kamers los van nou af.

Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Elizabeth M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met vriende

Great value for money.

Friendly staff and owner, clean and great location! Will be back.

Janny A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janny A
Saam met vriende

Myn vriendin en ek het dit baie geniet.

Dit was lekker om so naby in die stad te wees. Jy kan jou motor by die plek los, gaan stap of bus ry!

VIP Cape Lodge's terugvoer

Ek is so bly dat jy ons plek geniet.

VIP Cape Lodge
Clint G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clint G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Really enjoyed our stay. Friendly service, very nice rooms and a very reasonable price. Quite close to Table Mountain, not too far from the V&A Waterfront either.

Gawie J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese, verouderde verblyf teen billike tarief met uitstekende ligging. Ons wil net lekker bad en slaap aangesien ons elke dag besienswaardighede kyk.

Die sentrale ligging bly die aantreklikste eienskap. Stap, ry, of bus ry. Alles naby en op busroete.

Gerhard V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net daar geslaap.

Daar was nie 'n plek om buite te sit nie en dit was wel 'n probleem vir my. Die bure het wel 'n tafel en stoele gehad so dalk het ons dit net sleg getref. Die parkering was problematies as daar ander gaste was. Daar is nie vir hulle gesê om reg te parkeer nie, of so het dit gelyk. Daar was nie warm water nie en die toilet se spoelmeganisme het gebreek. Gelukkig kon ek dit op 'n manier regmaak en dit was warm so die water het nie te veel saak gemaak nie. Die positiewe was dat dit mooi skoon was met alles wat ons wou hê. 'n Mens kry waarvoor jy betaal en ons aanvaar dit so.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dear Gerhard
The outside area is for everyone's use and there is enough space for all our guests. There is also the living room. If you told us the problems when you experienced them, we could sort out immediately. Hope you return so we can delight you.

Regards
Parsh

VIP Cape Lodge
Anne Z - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Z
Saam met vriende

Dit was die beste plek om te oornag en ons het dit terdeë geniet.

Dit was lekker om deur die mense van VIP Cape Lodge bedien te word. Ook die gestremde persoon wat saam was het geen probleem gehad om die geriewe te gebruik nie. Baie dankie ... dit was lekke!

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dear Anne and sons.
I am so happy you enjoyed your stay. Looked forward to seeing you again and meeting Anne this time. :)

VIP Cape Lodge
Carlia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carlia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie vervalle.

Dit is skoon en naby die middestad, maar ek sal nie lank daar kan bly nie. Daar was ook nie parkering binne nie en ek moes in die straat parkeer oornag.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Thank you for your response. Sorry about parking. If you asked, I would have arranged parking for you in the building next door.

Parsh

VIP Cape Lodge
Nico V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het voldoen aan ons behoefte.

Kon lugversorging gehad het en die water in die yskas was baie warm.

Lucia F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia F

Uitstekende akkommodasie, vriendelike diens.

Ek en my kinders wat baie tevrede met die diens en verblyf wat ons by die VIP Cape Lodge gekry het, sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak as ek weer Kaapstad besoek.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Geagte Lucia
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons sien uit daarna om u opgawe.

Beste
Parsh

VIP Cape Lodge
Linda V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Prakties, als wat nodig is.

Baie netjies, vriendelik skoon en ons het altyd veilig gevoel.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Dear Linda
I loved having you and your son stay with us. Looking forward to seeing you again.

VIP Cape Lodge
Megan D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Ons het lekker gebly. Daar was wel nie DStv nie, maar net die gewone kanale. Andersins was dit gemaklik, skoon en veilig. Parkering is wel beperk.

Dina F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina F
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie vriendelike mense. Sal weer daar tuisgaan.

VIP Cape Lodge's terugvoer

Baie dankie, Dina. Ek sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom.

Beste,
Parsh

VIP Cape Lodge
Marza V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marza V
Besigheidsreis

Aangenaam, funksioneel, saaklik en rustig.

Dit het perfek in ons behoeftes voorsien!

VIP Cape Lodge's terugvoer

Hi Paul,
Dankie vir jou vriendelike woorde.
Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het.
Hoop om jou in die toekoms te sien.

VIP Cape Lodge
Alma D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Dis 'n woonplek wat ingerig is onder die oorspronklike huis. Dus hoor mens elke geluid wat aangaan in die huis bo! Daar is NIE DStv nie en die plek en tuin was verwaarloos!

Michelle D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and well equipped, good value for money.

The flat was clean and well equipped and the dogs were very cute. Negatives are a slow wireless connection and shared dstv with the other flats, rendering the TV useless. Overall though this was a very nice place to stay, and good value for money.

Ernest L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parsh was very friendly and welcome was excellent.

Vip lodge is one of the best places we ever travelled, and Parsh and her husband were so friendly and very welcoming. We had loadshedding and they gave us a torch and a candle it was a very nice experience. In future of course we can go again. They gave us a bottle of wine on our first night how sweet.

Vicky W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie na verwagting.

Die foto's is misleidend. Eenhede onder woonhuis. Nie privaatheid.

Juanita F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita F
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Die gasvrou gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Die eenhede is egter opmekaar en mens word taamlik gepla deur lawaai in aangrensende eenhede. Die eenhede het ook na vis geruik ─ 'n onaangename reuk wat ons daar verwelkom het en steeds in die lug gehang het met ons vertrek 2 dae later.

Jan D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal, netjies en waarde vir geld.

Die verblyf was baie lekker en alles was netjies. Baie sentraal geleë. Net te min parkering.

Marina A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal geleë en baie toeganklik.

Sien asb. die sterre.

Kelebogile M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile M
Saam met vriende

I would have prefered for our rooms to be cleaned daily, not only when we leave.

I was happy with the warm welcome, and the staff were awesome. I wouldn't mind going back again.

Berna M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Berna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens van goeie kwaliteit. Lae prys vir Kaapstad.

Kamers redelik naby mekaar. Gesamentlike rookarea moet verkieslik skuif. Dis 'n bietjie naby aan eenhede.

Vanessa V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa V
Saam met vriende

Ek was nie beïndruk met die hele opset nie.

Sal nie weer daar bly nie en dit ook nie aanbeveel nie.

Baltus P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Baltus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat die verblyf nie skoongemaak is nie was teleurstellend.

Daar was geen kontak met die bestuur gedurende die verblyf nie.

Johann P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek is redelik basies, maar totaal en al voldoende. Netjies, skoon, goeie geriewe en baie goeie waarde vir geld. Sal weer daar kom bly. Baie sterk aan te bevele.

'Woonstel' is redelik basies, alhoewel baie gerieflik. Het baie van die omgewing gehou - mooi en veilig. Baie geskik vir as mens net slaapplek soek. Mens slaap mos net daar en kuier verder in die stad en omliggende dele. Sterk aan te bevele.

Nelia M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Enkelreisiger

Alles was skoon en baie netjies.

Dit was baie lekker gewees. Ons het verdwaal op pad, maar hulle het met my op die foon gepraat tot ek daar gekom het. Dit was baie netjies en skoon en het baie lekker geslaap. Ek sal dit by my vriende aanbeveel.

Rosa V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosa V
Saam met vriende

Bekostigbare verblyf.

Nie alle kamers het spieëls in die kamers vir die vroue om hul hare te blaas nie. Van die kombuisgerei is baie oud en kan gerus vervang word. Vir die prys kan die kamers elke tweede dag skoongemaak word. Handdoeke moet verkieslik elke 2 dae omgeruil word. Van die handdoeke was oud. Party kamers se TV's het baie swak ontvangs gehad.

Chande B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chande B
Saam met vriende

My stay there was miserable. The owner did not ackowledge me, she only tried to introduce herself on the second day.

I got a sense that the owner was a bit irretated with us, after all we paid for our accomodation. We stayed there before but was never treated the way we were treated this time round.

Pj J - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj J
Enkelreisiger

Good, comfortable accommodation close to the city centre

I enjoyed my stay; it is by far better than other places that I have stayed in, in the same area. Conveniently situated and friendly staff who made me feel at ease.

Yvonne S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld.

Ons het eintlik meer verwag. Ek was 'n bietjie teleurgesteld, want daar is so baie geriewe op die webtuiste, maar niks is aan ons gewys deur die eienaar nie. Daar is geen bank in die woonstel waar 'n mens kan sit nie en dit is baie klein en ongemaklik. Die braai was heeltyd toegeparkeer en ons kon dit nie gebruik nie. Ons het wel van die WiFi gebruik gemaak. Die eienaar het 'n toestel in die stort, maar die water is of te koud of te warm. Die vloer was ook elke keer sopnat as mens stort. Die mense het twee honde en die jonger een het op my wit broek gespring. Hy is nie aggressief nie, net spelerig. Die ligging is egter perfek naby die stad en loopafstand van alles af indien jy wil stap.

Antoinette D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvriendelik, verouderd met skoon lakens.

Ons is ontvang deur 'n persoon wat glad nie belang gestel het nie, glad nie lus was om ons te ontvang nie en ons het dus ook glad nie welkom gevoel nie. Die honde was vriendeliker as die ontvangsdame! Die kamer was skoon, maar met verouderde meubels en verskillende klerehangers in die kas, geen aandag aan detail nie. Die erf en sosiale ruimte voel of dit aanmekaargeflans is. Baie teleurstellend. Maar alles is binne loopafstand wat baie gerieflik is.

Marthie D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat daar vlooie in die bed was, het al die ander positiewe dinge wat ek oor die lodge kan sê, oorskadu.

Na verskeie oproepe na die eienaar het sy ons voorsien van Citronella Olie wat geen vlooi sal skade doen nie. Ons het geen persoonlike kontak met iemand gehad nie. Ons is nie verwelkom of voorgestel aan enigiemand nie. Woonstel 3 se sleutel is deur 'n kind in ons hand gestop en daar is gesê: "Park considerately". Maar, uiteindelik op die vierde dag is die woonstel met 'n plaagdoder behandel.

Roy H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was clean and the bed was very comfortable. The shower also worked very well.

We were looking for accomodation with secure parking which we were told initially was available. When we got confirmation of our booking we noticed that they said parking was on a limited first come first serve basis. As it happens we got parking on both nights that we spent there. People must be up front when they are specifically asked about things like this. This is really all we needed as we were only in the unit to sleep and shower. I don't know what it would be like to spend a week in it.

Ester M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester M
Saam met vriende

Dis regtig 'n baie netjiese plekkie in 'n ontspanne atmosfeer.

Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige persoon kan aanbeveel.

Ernest S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We expected a bit more luxury to suit the name.

Simple and a little cramped.

Derrick S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick S
Saam met vriende

Comfortable, convenient and secure

Enjoyed the brief stay and appreciated the kind assistance from Parsh.

Bettie S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard nie.

Verskeie ander plekke van dieselfde prysklas wat ons deur julle bespreek het en by gebly het kan nie met hierdie plek vergelyk word nie.

Catharina D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap.

Ek was nie bewus dat daar 'n badkamer en kombuisie was nie - gedink dis net 'n kamer.

Vicky-lee M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentrale verblyf.

Netjiese akkommodasie teen 'n billike prys. Geen probleme gehad nie, behalwe die TV se opvangs wat baie swak was en kanale het verander as ons iets gekyk het.

Lennox B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy

Very happy with our stay at VIP Cape Lodge.

Hannes J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie oornagfasiliteit en baie sentraal geleë.

Die TV was buite werking in Eenheid 4, en die stoof se oond was ook nie na wense nie.

Reinand V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinand V

Die verblyf was aangenaam, rustig en in 'n veilige omgewing.

Die wooneenheid is goed toegerus met alle benodigdhede vir selfsorg akkommodasie!

Douw K - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Douw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam, kamer net 'n bietjie donker.

Die Lodge is baie goed geleë, kan doen met goeie opknapping van die kamers.

Jenny K - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

No privacy in the breakfast-nook or kitchen from the guest next door, due to no blinds.

Without air conditioner it was very hot and the small fan was not adequate.nNo bedside cabinet on the one side of the bed. Not very private.

Ben J - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Super. Ongesteurd. Netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Goed geleë.

Amor D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amor D

'n Kombuiseenheid om met ander gaste te deel.

Sien die sterre hieronder.

Nicho S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicho S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good

Enjoyed the stay very much.

Leonie P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Nice location, good value for money.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newportstraat 3, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OGFjZDc5LTdkNDktNDc5OS1hNzNhLTgyYWEwODRiY2FlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 73 5 1 4 3 Newport Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.934610271382 18.404213190079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!