8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Fourth Lane, Vleesbaai, Mosselbay, 6501, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Visblik is in Mosselbaai. Die dorp is bekend vir Santosstrand, die vuurtoring, museums en botaniese tuin. Dit is die ideale vakansieplek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat geskik is vir 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers en 1 van die badkamers is en-suite. Elke badkamer het 'n stort.
Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n skottelgoedwasser. Binne is daar 'n vuurmaakplek en 'n braai buite. Die stoep het mooi uitsigte oor die see.
Vleesbaai is 'n klein dorp met slegs 1 winkel en restaurant 1 km weg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesbet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 10 Fourth Lane, Vleesbaai, Mosselbay, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink Visblik het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Fourth Lane, Vleesbaai, Mosselbay, 6501, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang