+137
Selfsorg in Voorbaai

Vista Bonita Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 306 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Henk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie lekker, dankie. Die ligte in die eenheid is baie swak / dof. Verder het ons baie lekker gebly. Die wasgoedrakkie is ook gebroke gewees toe ons daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megon E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ons het somaar lekker tuis gevoel by Vista Bonita! Die apartment het presies gelyk soos aangedui op die foto's. Ek was hoogs tevrede. Gasheer is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grayton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Good. Very good, the view was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pleasant stay with stunning views. We had a wonderful stay. The place is neat and clean. Friendly and responsive hosts. I would just change the door leading to the neighbouring apartment to a solid wall. The neighbours were a bit noisy one evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties en baie lekker. Die verblyf was wonderlik, ons het dit geniet. Ek sal definitief weer gaan en dit aanbeveel vir enige iemand om daar te gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Heerlik. Dit was heerlik, dankie! Sal definitief weer gebruik maak as ons daai rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chesney N
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Overall, it is nice to stay at Vista Bonita. The stay was good except for the windows that were dirty in all 3 apartments (9, 14 & 22). The mattress in apartment 9 was not nice to sleep on, as well as the front and sliding door that were faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2026

Gemiddeld, maar nie weer daar bly nie. Ou mense in kompleks kla en kerm wanneer mens normaal gesels by hysbakke. Permanente inwoners boor in die aande na 8 en 9, en wanneer ons gasheer kontak, kan hulle nie help nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 306

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArSGrZKGtoqZBjwR5LQNvsKAdQsCQqrhZSS3gbOyaZzwAVTC5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 306 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15865206658 22.108503449777

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang