Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vyver's Rus

Die Veldhuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Veldhuis-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele en die kombuisie is goed toegerus en het 'n kaggel. Vuurmaakhout en braaigeriewe is beskikbaar. Die leefarea het 'n uitsig op die Towerkopberg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor die inklokdatum navraag oor die toestand van die pad doen.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Kliphuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kliphuis het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 'n slaaparea onder, 'n solderkamer, privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, die kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n hout balkon met 'n piekniekbankie en pragtige uitsigte oor die dam en op die berg. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n gas-warmwatersilinder, LED-ligte en 'n yskas wat met sonkrag werk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor die inklokdatum navraag oor die toestand van die pad doen.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kliphuis 3 is 'n meervlakkige steenkothuis wat slaapplek aan 7 gaste bied. Dit het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddems en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Gasgeiser voorsien warm water. Die kothuis het ook 'n kaggel en buitebraaigeriewe. Hout word voorsien. Die kothuis bied sonkrag-aangedrewe verblyf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor die inklokdatum navraag oor die toestand van die pad doen.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Eike, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtbQjq6YX7ECiDKNjJScxwLuPA8h2wKMK9JnfmJDiCT04J9WLQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Off the R323 Turn off towards Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem