LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by W Residence Irene | LekkeSlaap
+16

W Residence Irene

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
W Residence Irene
Selfsorg
Huisreëls

Huisreëls:

Gratis weeklikse skoonmaakdienste.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook, partytjies en geleenthede is verbode.
Inkloktyd: vanaf 14:00 en uitkloktyd: 10:00.
Self-inklok met die sleutelboks.

Stiltetyd in die week is vanaf 21:00 tot 07:00, en op naweke 22:00 tot 09:00.
Wasgoed mag slegs op die draagbare wasgoedlyn gehang word.
Gaste moet asb. seker maak dat die woonstel skoon is voor hulle vertrek. Die ligte en lugversorging moet afgesit word en die heksleutels moet in die sleutelboks gelos word. Alle vensters en deure moet toe en gesluit wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hereford Landgoed, Sultasstraat 1, Centurion, 0062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzycCdBwgVnpLnsfSwdFP58OG1OheJ5CMAPPHl3OBsbh9AJFZeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Hereford Estate 1 Sultas Street 0062 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.85050640703 28.247519253165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!