Walking On Water

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walking on Water Guest House bied verblyf in Langebaan. Gratis parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Hier by ons kan jy lekker rustige verblyf verwag.

Ons het 3 luukse dubbelkamers, elkeen toegerus met linne, handdoeke, 'n televisie, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en volledige en suite-badkamers. Daar is ook pantoffels en gratis toiletware vir jou gerief. Gaste kan die volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer geniet. Daar is ook gratis WiFi, 'n sonstoep en gratis parkeerplek beskikbaar op die perseel. Daar is DStv beskikbaar indien vooraf gereël.

Daar is heelwat doendinge in die area, soos gholfspeel en fietsry.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walking On Water gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za