Warthog's Den
Beskrywing
Ribbok is 'n ruim eenheid met lugversorging, 'n koningingrootte-bed op die grondverdieping en 2 enkelbeddens in die solderarea. Die solder is soos 'n aparte kamer en huisves met gemak volwassenes of kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet, en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid se kombuisie is ten volle toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige, privaat parkeerplek en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huisreëls sal bespreek word wanneer gaste inklok. Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsvorm. Breekdeposito: 'n R500-breekskadedeposito word met aankoms gehef en moet in kontant betaal word. Ons het nie kredietkaart fasiliteite nie. Dit sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word mits alles in orde is. Opsionele ekstras: Avontuur-wildritte met 'n gekwalifiseerde FGASA-veldgids. Dit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kos R170 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R80. Kinders jonger as 2 jaar ry gratis saam. Gaste kan na 'n oggend-wildrit 'n buffet of kontinentale laatontbyt geniet. Pryse wissel tussen R110 en R150 per volwassene en R80 tot R120 per kind tussen 3 en 12 jaar. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Giraffe is 'n ruim eenheid met lugversorging, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid se kombuisie is ten volle toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige, privaat parkeerplek en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huisreëls sal bespreek word wanneer gaste inklok. Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsvorm. Breekdeposito: 'n R500-breekskadedeposito word met aankoms gehef en moet in kontant betaal word. Ons het nie kredietkaart fasiliteite nie. Dit sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word mits alles in orde is. Opsionele ekstras: Avontuur-wildritte met 'n gekwalifiseerde FGASA-veldgids. Dit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kos R170 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R80. Kinders jonger as 2 jaar ry gratis saam. Gaste kan na 'n oggend-wildrit 'n buffet of kontinentale laatontbyt geniet. Pryse wissel tussen R110 en R150 per volwassene en R80 tot R120 per kind tussen 3 en 12 jaar. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is slegs beskikbaar vir groepbesprekings wat te groot is vir enige van die ander eenhede. Dit is 'n solder-eenheid met lugversorging, 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie. Dit het ook 'n privaat ingang en parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf. Tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Die huisreëls sal bespreek word wanneer gaste inklok. Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsvorm. Breekdeposito: 'n R500-breekskadedeposito word met aankoms gehef en moet in kontant betaal word. Ons het nie kredietkaart fasiliteite nie. Dit sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word mits alles in orde is. Opsionele ekstras: Avontuur-wildritte met 'n gekwalifiseerde FGASA-veldgids. Dit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kos R170 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R80. Kinders jonger as 2 jaar ry gratis saam. Gaste kan na 'n oggend-wildrit 'n buffet of kontinentale laatontbyt geniet. Pryse wissel tussen R110 en R150 per volwassene en R80 tot R120 per kind tussen 3 en 12 jaar. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tarrentaal Safaritent is ideaal vir gaste wat hou van luuks kamp. Dit het 'n lugversorging en is geskik vir enige seisoen. Daar is slaapplek vir 4 gaste, volwassenes of kinders, en het 2 enkelbeddens en 1 koningingrootte-bed. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Die ablusiegeriewe is en-suite. Die kombuisie is ten volle toegerus vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige, privaat parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huisreëls sal bespreek word wanneer gaste inklok. Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsvorm. Breekdeposito: 'n R500-breekskadedeposito word met aankoms gehef en moet in kontant betaal word. Ons het nie kredietkaart fasiliteite nie. Dit sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word mits alles in orde is. Opsionele ekstras: Avontuur-wildritte met 'n gekwalifiseerde FGASA-veldgids. Dit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kos R170 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R80. Kinders jonger as 2 jaar ry gratis saam. Gaste kan na 'n oggend-wildrit 'n buffet of kontinentale laatontbyt geniet. Pryse wissel tussen R110 en R150 per volwassene en R80 tot R120 per kind tussen 3 en 12 jaar. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom