Warthog's Den
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Prys sluit in
- Ribbok
- Selfsorg
- Giraffe
- Selfsorg
- Wildehond
-
Slegs verblyf.
Tee- en koffiemaakgeriewe. - Tarrentaal Safaritent
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
Die huisreëls sal bespreek word wanneer gaste inklok.
Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsvorm.
Breekdeposito:
'n R500-breekskadedeposito word met aankoms gehef en moet in kontant betaal word. Ons het nie kredietkaart fasiliteite nie. Dit sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word mits alles in orde is.
Opsionele ekstras:
Avontuur-wildritte met 'n gekwalifiseerde FGASA-veldgids. Dit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kos R170 per volwassene en kinders ouer as 12 jaar. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R80. Kinders jonger as 2 jaar ry gratis saam.
Gaste kan na 'n oggend-wildrit 'n buffet of kontinentale laatontbyt geniet. Pryse wissel tussen R110 en R150 per volwassene en R80 tot R120 per kind tussen 3 en 12 jaar. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom