Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Farmers

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas sowat 8 km vanaf Lambertsbaai geleë. Daar is talle grotte, rotstekeninge en argeologiese terreine in die omgewing. Dit is ideaal vir ’n kort wegbreek om 'n bietjie asem te skep.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met ’n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware. Let asb. dat Weskus Quarry slegs hierdie basiese geriewe op die perseel voorsien. Die badkamer het 2 storte en 2 toilette. Onthou asb. jou eie toiletware. Die kampterrein is selfsorg. Veilige parkeerplek word by die eenhede voorsien. Basiese beddegoed is by die tarief ingesluit.

Verskeie voëlspesies, skilpaaie en bokkies is op die plaas te sien. Daar is ook 'n voetpaadjie na die strand.

Piekniekmandjies is ook beskikbaar op versoek en word dan by jou eenheid afgelewer. Die Quarry is 'n privaat kampterrein op die plaas waar die rustigheid van die natuur bewaar en gevier word. Moet asb. nie van die plaaspad afwyk nie aangesien jy kan vasval of oor die plante kan ry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Weskus Quarry Farmers
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 380

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Quarry Farmers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c156a5cd5add5bcb65aca942f55e70f609bf1430d9721af20017aa85cd143fd5879aa7fa55214b3d6295485ca29b73be653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166509038368 18.331869630313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem