LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wessels 25 | LekkeSlaap
+15

Wessels 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 25, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 642 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wessels 25 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Agulhas.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en 'n binnebraai, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Wessels 25 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Wesselsstraat 25, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 642
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 642
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 25, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f578e3e6eec4e7a8644a10ba0e4c08ffd49a5ec4ef071d8569d05a8266c5c9de77e8ff28972416c525cc2b08dc47ece558b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 642  per nag (plek vir 4) 25 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.8222409 20.0229237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!