West Coast Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

West Coast Escape is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Langebaan.

Dié huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. In die derde slaapkamer is daar 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Albei badkamers het storte en baddens.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer in wat toegang bied tot die binnenshuise braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n ketel en kooktoebehore. Daar is 'n onthaalarea met 'n kroegtoonbank en sitplek. WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Langebaan-strandmeer, Club Mykonos Casino en die Langebaan Gholfklub in. Daar is ook 'n hele ritsdoendinge in die omgewing soos swem, visvang, seil, seilplankry en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by West Coast Escape sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na West Coast Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za