Robberg Akkommodasie by Whale Rock House | LekkeSlaap
+25

Whale Rock House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waif Straat, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

VERFYNDE VERBLYF met 'TUISTE VAN DIE HUIS WEG'- geriewe!

Die styl is 'opsigtelik-diskrete' elegansie en elke kamer is individueel ingerig. Luukse gemak is die kenmerk van kwaliteitshanddoeke tot perkale beddegoed. Alle slaapkamers is ruim met voortreflike afwerking en toebehore. Ons sal alle inligting gee om 'n probleemlose verblyf t.o.v. taxis, motorverhuring, lughawe vervoer en besprekings vir verskeie aktiwiteite te verseker. Ons gaste kan in die boonste sitkamer met satelliet TV, met skilderagtige uitsigte oor die Robbeberg Natuurreservaat, ontspan. U mag as 'n vreemdeling hier aankom, maar sal bedien word asof u 'n ou kennis is.

SIEN IN U GEESTESOOG- die 'Portrait of Plettenberg Bay' deur Patricia Storrar

"Om een te wees met die see, uitgestrekte wit strande
Kalm strandmeer en sagte groen heuwels,
alles teen die Tsitsikamaberge
Dramaties en uniek, iets wat 'n onmiddellike indruk op u sintuie maak
Diegene wat geleer het om die baai met al sy buie ,
van oggende wat helder opstyg soos 'n helder spieël tot nagte wat met 'n woede van 'n westelike storm te kere gaan
Wees nooit moeg daarvoor nie!
Die immerveranderende lig toon hoeveel keer 'n dag 'n verskeidenheid van indrukke en skoonheid dat elke sintuig weer van nuuts af betekenis kry."
Maar daar is soveel meer wat Plettenbergbaai se Griekse blou besonders maak : die hele Bitou area is so ryk aan geskiedenis dat, waar 'n mens ook al gaan, op die duine of in die klowe, op die kusheuwels of in diep woude, langs vloeiende poele of in die grotte - dit is oeroud en verder as 'n mens se begrip kan reik- 'n Mens loop op paaie wat reeds BAIE lankal geloop is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Whale Rock House
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Waif Straat, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Rock House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waif Straat, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YjZlNGFjLWVhYjYtNGFjMy05Y2I0LTFmYTFkMDYxY2IyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Waif street Whale Rock 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.085471589952 23.360795974731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za