Whale Watchers
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whale Watchers is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë. Dié gewilde, bekoorlike vakansiedorpie het een van die langste ononderbroke strande in die suidelike halfrond, witgekalkte vissershuisies, kleurvolle vissersbote en 'n hawe wat in gebruik is.
Verblyf word in 3 woonstelle gebied, Twee van die woonstelle bied elk slaapplek aan 4 gaste en die derde woonstel bied slaapplek aan 3 gaste. Orca is op die grondverdieping en Blue Whale en Minke Whale is op die eerste verdieping. Minke Whale het 'n aparte stel trappe wat na die eenheid lei.
Albei eenhede het 2 slaapkamers en lieflike see-uitsigte. Die eenhede is goed toegerus vir gaste se basiese selfsorgbehoeftes.
Die hoofstrand is die ideale plek vir watersport soos kajakvaart, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërplankry, wandelings en walviskyk.
Die eenhede word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alyda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Watchers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap