Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale's Peek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whale's Peek is in Mosselbaai op die Pinnacle Point Gholflandgoed geleë. Die huis is net 5 minute se ry van Mosselbaai en 'n halfuur se ry van George af. Die eenheid is perfek vir walviskyk met 'n balkon wat weergalose see-uitsigte bied.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV, 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n gaskaggel in die sitkamer en eetkamer vir koel winteraande. Gaste kan ook van die draagbare braai gebruik maak.

Daar is 'n viersitplek-gholfkarretjie wat by die huis parkeer word. Die huis kyk in alle rigtings oor die see uit en is tussen die fynbos weggesteek. Whale's Peek is 'n rustige stukkie paradys waar jy behoorlik jou batterye kan herlaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale's Peek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Whale's Peek
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 9

Ligging

  • Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale's Peek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZTU2MDc2LTIzY2UtNGNkZi1hMTc5LWEyOWRkNWEzMTNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 950 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Oyster Bay Drive Pinnacle Point Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.206102488591 22.080240093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem