Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marilize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Marco W - Des 2023
Algehele gradering
Simple accommodation, much like a backpackers-style lodge.
Linette M - Des 2023
Algehele gradering
Die ervaring was goed. Het dit baie geniet en als was naby.
Elmo E - Jan 2023
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ons verwag het nie.
Clara M - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Gertrue V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, kamer is geriflik.
Mike E - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie naby aan alles.
Lizl K - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome 2 mense en skoon kamer.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lizl.
Jessica W - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is beslis die moeite werd om 'n wegbreek te vat na White Sands. Dis die regte plek om te ontspan.
Luan B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier saam lekker gasvrye mense.
Steyn H - Nov 2021
Algehele gradering
'n Vriendelike ontvangs gehad, na ons kamer geneem en gewys waar alles is. Ons was baie tevrede.
Peter S - Sep 2021
Algehele gradering
It's a basic, OK establishment, large rooms.
Niclaas J S - Aug 2021
Algehele gradering
This 1 night was amazing.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Thank you Niclaas have a nice day
Marilize
Ziaan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vrolik en lekker.
Karien H - Mrt 2021
Algehele gradering
Voel soos familie! Ons sal weer en weer kom!
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Welkom gevoel en goed geslaap.
Cyril T - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Cyril.
Marike K - Des 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike gasvrou en -heer wat goed ingelig is oor eetplekke en besoekplekke.
Johann P - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur Roelf en gesin.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Dankie Johann, jy het my dag gemaak.
Anna B - Nov 2020
Algehele gradering
Awesomeness.
Gert V - Okt 2020
Algehele gradering
Verblyf was skoon. Rustige omgewing.
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Gavin P - Sep 2020
Algehele gradering
Just a stopover when returning home.
Johan E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Als reg daai oggend. Julle was 12 volwassenes (6 kamers), niemand het gekla oor geriewe in kombuis. Al die mense was rustig ek het niemand uit gejaag nie, daai oggend 9h30 nog ontbyt maak.
Als reg, lekker dag.
Ria O - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
White Sands Guesthouse se terugvoer
baie dankie
Liefde
Marilize
White Sands Guesthouse
Louis P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en 'n plesier om daar te bly.
Marita O - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marita.
Derik F - Des 2019
Algehele gradering
Beste gashere ooit! Hulle het ons op hulle hande gedra.
Zelda V - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbare akkommodasie met als wat mens nodig het.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Lizette S - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam, baie vriendelike eienaars.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit is lekker om dit te lees.
Marilize
Sanel V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
White Sands Guesthouse se terugvoer
Hi sanel, dit was 'n groot plesier. Kom kuier weer by White Sands Guesthouse.
Marilize & Roelf.
Anton D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
White Sands Guesthouse se terugvoer
Dankie Anton kom kuier weer by White Sands Guesthouse.
Phia V - Des 2018
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
White Sands Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Phia ek hoop julle kom weer.
White Sands Guesthouse
Roelf & Marilize
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom