LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wooden Spoon | LekkeSlaap
+12

Wooden Spoon

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Wooden Spoon
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelri C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable, suited a couple of night's stay and had all that one would need and expect.

The room we stayed in was well styled, clean and comfortable. As one would expect. The service was good, the bar made for a nice time out, but regrettably, we did not have enough time to take advantage of the complimentary breakfast or the restaurant. I would definitely recommend a stay, and would surely stay there again.

Karlin G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G
Gesin met tieners

Heerlike rustige verblyf.

Hierdie is 'n versteekte juweel in die dorp. Stil rustige kamers reg agter restaurant. Heerlike geregte voorberei deur 'n baie bekwame kok. Baie vriendelike diens.

Johan M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en bekostigbaar. Kamer was ruim en gerieflik. Die eienaar is persoonlik betrokke en maak vir 'n onvergeetlike ervaring.

Lekker gewees, sal weer daar bly.

Peter W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We come back to Wooden Spoon.

B&B with everything you can enjoy. Very good spacious rooms. On site a beergarden (Friday with live music), a pub with matching different beers and a restaurant at its finest. Chief Duncan, a fantastic and imaginative cook, and Juma, who recommends and serves amongst other things best wines (Saronsberg Red Blend with different awards in 2018) very nice and Asante sana! Thank you KIrsten for the charming and friendly care to us. It seems we come back next year, if it fits with our travel plans.

Adele J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met vriende

Dit was baie mooi, rustig en skoon. Ons het dit baie geniet!

Besonderse oulike gastehuis!

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkyv1kclX5GpWm8KHnfCWboHpe0KdaYLreu6KEOLzkYV4TqCVCI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.23478 28.31143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!