Kategorie: Wes-Kaap

Besoek die Bo-Kaap dié Erfenismaand!
Erfenismaand is om die draai en die Bo-Kaap is net die plek waar jy kultuur en plesier op sy beste kan ervaar. Hier kan jy op ’n staptoer deur die woonbuurt gaan, die kleurvolle huisies bewonder, Kaaps-Maleise disse probeer of ’n bietjie meer oor die geskiedenis agter hierdie prentjiemooi omgewing leer. In hierdie blog wys […]
16 Augustus 2023

Kuier om Kaapstad se kus
Wat klink lekkerder as ’n avontuur om die Kaap se kus? LekkeSlaap.co.za het ’n Kaapse draai gaan ry en vat jou saam op ons toer deur Muizenberg, St. James, Kalkbaai, Vishoek, Simonstad, Noordhoek en al die pad tot by Kaappunt. Muizenberg Muizenberg is vir die kleurvolle huisies bekend wat in rooi, groen, blou en geel […]
3 Augustus 2023

Wagter gaan Weskus toe: Troeteldiervriendelike Blyplekke
Dis net sand wat spat en ’n stert wat swaai,want Wagter hardloop na hartelus.Hy sny ’n lyn reguit na die baai.O, dis lekke vir ’n hond aan die Weskus! Sien jy altyd op na die hartseer afskeid wanneer jy met vakansie gaan en jou hondekinders by die huis moet los? Dis glad nie nodig nie! […]
27 Julie 2023

Snoesige sneeukyk-huisies vir dié Wes-Kaapse winter
Verbeel jou ’n spierwit landskap. Die lug is vars en koud. Vir so ver soos die oog kan sien, is die heuwels en berge met ’n wit sneeukombers bedek. Sneeumanne staan en loer, kort-kort trek ’n sneeubal deur die lug en aan die anderkant van jou is kinders jolig besig om sneeu-engele te maak. Néé, […]
31 Mei 2023

10 sakpaswegbreke in die Wes-Kaap
Wat klink lekkerder as ’n wonderlike wegbreek wat jou ook nie ’n arm en ’n been gaan kos nie? Ons het ’n paar sakpasplekke in die Wes-Kaap uitgesoek wat almal minder as R350 per nag per persoon is! Sunflower Cottage McGregor Sunflower Cottage is ’n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dié knus kothuis is […]
26 April 2023

Dis feestelik op die Franschhoek Wine Tram
Die Franschhoek Wine Tram is ’n uiters gewilde toeriste-aantreklikheid in Suid-Afrika se wynlande – en met goeie rede! Die Wine Tram bied ’n unieke en gerieflike manier om die mooie Franschhoekvallei en sy bekende wynlandgoedere, vol geskiedenis en tradisie, te verken. In hierdie blog wys ons jou hoe dit werk, ’n paar dinge om te […]
20 April 2023

Visvangplekke in die Wes-Kaap
Is jy ’n ywerige visvanger of is jy net op soek na verblyf weg van die stad se gewoel? Dan is jy op die regte plek. In hierdie blog wys ons vir jou ’n paar lekke plekke in die Wes-Kaap waar jy na hartelus kan visvang en behoorlik ontspan. Matjiesvlei Cottages Matjiesvlei Cottages is in […]
23 Maart 2023

Rolstoelvriendelike verblyf in die Wes-Kaap
By LekkeSlaap doen ons ons bes om die beste wegbreekplekke op ons gebruikersvriendelike webtuiste te adverteer sodat gaste die beste wegbreek-ervaring keer op keer kan geniet. Elkeen se voorkeure en behoeftes verskil en daar is werklik iets vir elke sak en smaak. In hierdie artikel wys ons vir jou ’n paar rolstoelvriendelike blyplekke in die […]
17 Februarie 2023





