Kategorie: Wes-Kaap

Lekke naweekdorpies buite Kaapstad

Lekke naweekdorpies buite Kaapstad

Die jaar het skaars afgeskop en dit voel reeds asof ’n mens al weer ’n vakansie nodig het. Daarom is ’n naweekwegbreek elke nou en dan net die ding wat jy nodig het om jou te verfris en weer nuwe energie vir die res van die maand te gee.  In die Wes-Kaap het ons gelukkig […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

2 Februarie 2023

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

Franschhoek Country House & Villas skuil aan die buitewyke van Franschhoek; ver genoeg van die dorp se gedruis, maar naby genoeg om die strate per fiets te verken.

Nina Fouche

Nina Fouche

17 November 2022

Son, see, Struisbaai: Só lyk dit op die mees suidelike punt van Afrika!

Son, see, Struisbaai: Só lyk dit op die mees suidelike punt van Afrika!

Op die mees suidelike punt van Afrika, daar waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet, sal jy ’n bekoorlike dorpie met die naam L’Agulhas aantref. Die pad na dié bestemming lei jou deur Struisbaai, ’n geliefde vakansiedorp bekend vir sy skitterwit strande, kleurvolle vissersbootjies en bobaas-hengelplekke. Menigte vakansiegangers stroom elke Desembervakansie hierheen en dit is […]

Nina Fouche

Nina Fouche

21 Oktober 2022

Vakansiehuise op die Tuinroete

Vakansiehuise op die Tuinroete

Die Tuinroete is een van die gewildste vakansiebestemmings in die land en ons kan verstaan waarom! Dié streek, wat van Mosselbaai na Plettenbergbaai al die langs die kus strek, spog met van die mooiste natuurtonele, insluitend uitgestrekte strande, riviere, ruig plantegroei en berge om te verken. Gedurende die somer is dit lieflik om in die […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

12 Oktober 2022

Draai af na Riversdal ─ hier is baie om te doen!

Draai af na Riversdal ─ hier is baie om te doen!

Riversdal is vir baie mense net ’n naam op ’n bord langs die N2, maar dié dorpie is ’n versteekte juweel wat vir geen verkenner terugstaan nie. Die dorpie vorm deel van die Hessequa-streek wat van die Breederivier in die weste na die Gouritsrivier in die ooste en vanaf die Langeberge agter Riversdal tot by […]

Nina Fouche

Nina Fouche

25 Augustus 2022

Wat gaan aan in Wupperthal?

Wat gaan aan in Wupperthal?

Nadat Wupperthal, die historiese sendingstasie diep in die Cederberg, op 30 Desember 2018 deur ’n reusebrand verwoes is, was daar nie veel hoop vir die voortbestaan van dié afgeleë nedersetting nie. Ná nuus van die brand, is die hartseer lot van nóg ’n Suid-Afrikaanse kultuurbaken in die media betreur.  Maar Wupperthal het so te sê […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

19 Augustus 2022

Sprokiesagtige tuinkothuise in die Wes-Kaap

Sprokiesagtige tuinkothuise in die Wes-Kaap

Het jy as kind ook soms gedink jy hoor kabouters in die tuin sing? Dan sal hierdie volgende paar wegbreekvoorstelle vir jou baie geluk bring! Lente is om die draai en tuine word binnekort met ’n kleurvolle blompalet versier. LekkeSlaap het ’n paar bekoorlike tuinkothuise, wat op jou volgende wegbreeklysie moet wees, in die Wes-Kaap […]

Bea Punt

Bea Punt

12 Augustus 2022

Sewe bekoorlike blyplekke in die Swartland

Sewe bekoorlike blyplekke in die Swartland

Die Swartland lê tussen Malmesbury in die suide, deur die Riebeekvallei tot by Piketberg in die noorde, en by Darling in die weste, tot by die Olifantsberg by Porterville in die ooste. Dié uitgestrekte, vrugbare vlaktes is deurtrek van goue koringlande wat die rede is dat dié area as die broodmandjie van die Kaap bestempel […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

27 Julie 2022

App download page
VisaMastercardCapitec PayApple PayEFTSSL