Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy of sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek?

LekkeSlaap het besef ons kliënte het ’n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ’n hele paar plekke regoor die land! Vandag het ons 10 lekke blyplekke in KwaZulu-Natal uitgesoek om jou en jou woef van ’n vreedsame vakansie saam te verseker.

lindis

Kliek hier vir meer inligting!

2 (2)

Kliek hier vir meer inligting!

wood

Kliek hier vir meer inligting!

burnham

Kliek hier vir meer inligting!

1 (2)

Kliek hier vir meer inligting!

birdsong

Kliek hier vir meer inligting!

2

Kliek hier vir meer inligting!

fraai

Kliek hier vir meer inligting!

1 (3)

Kliek hier vir meer inligting!

salt rock

Kliek hier vir meer inligting!

Dís mos hoe ’n hond lyk wat met vakansie is! Verbly jou hondevriend se hart en vat hom volgende keer saam met vakansie. Reël net vooraf met die eienaar as jy jou woef gaan saam neem. En hou ons blog dop vir troeteldiervriendelike akkommodasie in ander provinsies.

Kliek hier vir troeteldiervriendelike in Noord-Wes, Vrystaat en die Noord-Kaap.

Alle foto's van akkommodasie afkomstig van instansies se profiele op www.lekkeslaap.co.za 
Foto's van honde afkomstig van Pixabay.