Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 865 reviews.
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Schafli Manor"Peaceful and not over developed, the perfect setting to relax. "
"Benodig nog sitplek vir die mense wat nie strand toe gaan nie, maar wat wil net sit en kyk vir die see. "
Nahoon Beach, Amathole District
Springtide Studios"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."
"Ligging absoluut pragtig behalwe die straate is in 'n baie, baie slegte toestand en ek verstaan daar word niks aan gedoen nie. Is 'n probleem om die potholes te mis en dit is die mening van baie besoekers met wie ons in die gesels gekom het."
"Gonubie is 'n heerlike bestemming en beslis 'n ideale vakansiebestemming."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Crawford's Beach Lodge"A highly recommended place to spend a holiday!"
"Ek sal weer met vakansie na Gonubie gaan, dalk net by verblyf met 'n uitsig oor die see."
"It is a lovely guest house that is perfect for a short stay however I would not make use of it over a long period of time. It is also near to a shopping complex that has the basics just as a Pick n Pay."
"It's a lovely small suburb in East London. Can be a lovely place to go on vacation if you have the correct accommodation."
"As toerisme bestemming is daar nie veel te sien in Gonubi self nie, maar vir 'n gesin met jong kinders is die Lagoon en veilige swem strand 'n ongelooflike lekker treat! Die natuurskoon in Gonubi is pragtig!"
Buffalo City, Amathole District
Premier Resort Mpongo Private Game Reserve"Baie mooi stad, maar baie duur vir wat jy kry."
"Pragtige plek, sal gou weer 'n draai maak, beslis nie genoeg tyd gehad om als te besigtig nie."
"Ek was teleurgesteld met Hogsback. Dit het agteruitgegaan van wat ons 9 jaar terug daar was."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
The Sullies"As jy rustigheid en kalmte soek is Morgensbaai die regte plek."