Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1333 resensies.

Beaufort-Wes

Pepper Tree Accommodation

"Pragtige dorp, skoon en netjies en baie geskiedenis."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Die dorp is te woelig met al die trokke."

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Tydens paasnaweek is Beaufort-Wes se verkeer druk. Meer kan gedoen word om die veiligheid van die verkeer op te skerp."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Dorp was skoon en netjies. "

Beaufort-Wes

Matoppo Inn Guesthouse

"Pragtige historiese dorp. Wil graag langer kuier en meer leer. Die mense is vriendelik en gasvry."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Die dorp is inderdaad 'n museumdorpie. Hou hierdie dorpie skoon en mooi sodat Chris Barnard se legacy kan voortbestaan."

Beaufort-Wes

Villa Contessa

"Die Chris Barnard Museum en -toer is 'n moet om te besigtig."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Die mense van Beaufort-Wes is baie vriendelik."

Beaufort-Wes

Little Lamb

"It was fine for us as we were just passing through."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"'n Pragtige dorpie vol nostalgie."

Beaufort-Wes

Dreams

"Lekker geleë tussen Vrystaat en die Kaap om oor te slaap."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Lekker oorslaapplek op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Groot dorp met oor as genoeg winkels en alles wat mens nodig het."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Goeie plek om oor te bly met 'n road trip Kaap toe."

Beaufort-Wes

Ons Huisie

"Mooi en skoon dorpie. Vriendelike mense. "

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Pragtige dorp."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Good overnight stop."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Beaufort-Wes is 'n dorp met heelwat winkels. Baie oulike Checkers ook op die dorp."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Deteriorating like the rest of our beloved country."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Ons bly altyd in Beaufort-Wes oor wanneer ons Kaapstad toe ry"

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"Die nasionale park is mooi en interressant. Dit sou beter wees saam met ouer kinders - die kleintjies raak te gou warm en onrustig."

Beaufort-Wes

Dagbreek

"Groot dorp."

Beaufort-Wes

Ons Huisie

"Te besig en onversorgde omgewing"

Beaufort-Wes

Little Lamb

"A great town for a stopover stay travelling to Cape Town."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Dit bly 'n Klein Karoo dorpie, en mens moet dit so aanvaar."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Daar was nie baie om te doen nie."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"A friendly, welcoming and beautiful town."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Die is n goeie oornagdorp op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Die hoeveelheid vragmotors wat regdeur die dorp beweeg kan gevare inhou vir die inwoners. Kan daar nie 'n alternatiewe roete om die dorp oorweeg word nie?"

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Keuse van eetplekke oor die naweek is beperk."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang