Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 326 resensies.

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Super voor strandliefhebbers en kiters."

Bloubergstrand

Durham Close 31

"Bloubergstrand is 'n pragtige veilige plek. Sal enige tyd daar gaan bly."

Table View, Bloubergstrand

Saltycrax Backpackers

"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."

Bloubergstrand

Secret Garden Guest House

"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Beeldskoon met 'n wonderlike uitsig. Die restaurant is puik en dit is baie veilig."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Baie lekker sentraal naby die see en Blouberg. Nie te ver van Canal Walk Sentrum nie, vir die mense wat eerder wil geld spandeer as vakansie hou."

Table View, Bloubergstrand

Elements

"Table View is perfek geleë! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad."

Bloubergrant, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Verkies om in die omgewing te bly weens die uitsig, ligging en verkeer."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Stil omgewing. Bayside Mall op jou drumpel."

Bloubergrant, Bloubergstrand

Saltycrax Backpackers

"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Wat kan ek sê, als is so goed. Kaap is perfek!"

Bloubergrant, Bloubergstrand

Dolphin Inn Blouberg

"Lovely, small town feel, some unique restaurants and clean beaches."

Bloubergstrand

Small Bay Guest House

"Daardie beroemde uitsig op Tafelberg bly iets besonders!"

Bloubergstrand

77 Balmoral Heights

"Ongelooflike uitsig, baie mooi en baie lekker."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Table View is baie sentraal geleë en maklik om in en uit te beweeg."

Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Wat 'n wonderlike vakansie-bestemming,"

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"

Bloubergstrand

77 Balmoral Heights

"Baie lekker omgewing."

Bloubergstrand

77 Balmoral Heights

"Blue Peter restaurant is great! "

Bloubergrant, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel."

Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Bloubergstrand is a very tranquil place for de-stressing and re-energizing ones body and soul."

Table View, Bloubergstrand

Pentzhaven Guest House

"Altyd 'n mooi uitsig en bly altyd 'n wenner."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang