Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 335 resensies.

Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Awesome area to stay. Out of the craziness of the busy town centres, but still centrally located to get to many places quickly!"

Table View, Bloubergstrand

E59 Dolphin Beach

"Skoon, veilig, pragtig! Baie publieke vervoer en winkels."

Bloubergstrand

602 Infinity

"Ons uitsig oor Bloubergstrand het ons sprakeloos gelaat. Sjoe! Dis te mooi vir woorde!"

Bloubergstrand

Tabu House

"Beslis nie ver van die stad nie en Blouberg het pragtige strande. "

Table View, Bloubergstrand

Sunny South Views

"It is an ideal location to explore Cape Town and the surrounding towns such as Muizenberg, Simonstown, Cape Point, Groot Constantia, Kirtstenbosch, Table Mountain, etc. "

Bloubergstrand

Small Bay Guest House

"Een van die mooiste dorpies in die Kaap!"

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite."

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Baie rustige en mooi omgewing."

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Die restaurante kan verseker verbeter op die Eiland."

West Beach, Bloubergstrand

602 Infinity

"Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word."

West Beach, Bloubergstrand

Son, See, en Sundowners

"Beeldskone strande. Uitstekende uitsigte."

West Beach, Bloubergstrand

602 Infinity

"Home-Away-From-Home!"

Bloubergstrand

Dolphin Beach H106

"Skilderagtig mooi."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village L11

"Wat kan 'n mens sê, dis altyd lekker in die Kaap!"

West Beach, Bloubergstrand

Son, See, en Sundowners

"Naby Kaapstad, eetplekke en winkelsentrums."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village B24

"Dit is 'n baie mooi area en baie sentraal geleë."

Bloubergstrand

Be My Guest Lodge

"'n Paar goeie restaurante en 'n lekker strand met Tafelberg-uitsig."

Woodbridge Island, Bloubergstrand

The Beach Room

"Mooiste strand, sonsondergange en Ilhas Pub se cajun calamari is voorwaar die beste ooit en absoluut waarde vir geld. Baie veilig en op die publieke busroetes met billike pryse."

Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment

"Asemrowend! Ek wil daar gaan bly!"

Bloubergstrand

Aandvari Ocean View

"Goed gesitueer. Naby al die mooi besienswaardighede. Maak net seker dat jou reisplan beplan word dat jy nie in spitsverkeer ry nie, alhoewel, ek moet sê Kaapstad se bestuurders is nogal geduldig. Ek het natuurlik die "kite surfing" op Blouberg baie geniet. Ons was bevoorreg om meer as 100 van hulle op die strand te sien beweeg. Maak seker Blouberg is op jou reisagenda."

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Vir surfers is dit 'n puik plek. "

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Pragtige plek met die mooiste uitsig op Tafelberg. Sal verseker weer in die area bly."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Dit was asemrowend mooi! Sal definitief in die toekoms bietjie langer daar wil oorbly!"

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Baie groen, verskriklik mooi en naby die strand geleë."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang