Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
"Die kabelkarrit was 'n belewenis. Die uitsig van bo af is onbeskryflik mooi. Al wat ek kan sê is as jy die Wes-Kaap besoek en jy gaan nie op met Tafelberg nie, het jy beslis nie die Kaap volkome gesien nie."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Perfekte plekkie om in te bly. Regtig net 'n paar minute af van alle bestemmings bv. Canal walk. Ratanga Junction, V&A Waterfront, Bloubergstrand, Tafelberg ens. "
"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."
"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Beeldskoon met 'n wonderlike uitsig. Die restaurant is puik en dit is baie veilig."
"Baie lekker sentraal naby die see en Blouberg. Nie te ver van Canal Walk Sentrum nie, vir die mense wat eerder wil geld spandeer as vakansie hou."
"Table View is perfek geleë! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad."
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"