Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
"Ek sal altyd seefront verblyf by Bloubergstrand aanbeveel, siende dat jy die see kan sien en hoor, die strand is lekker om langs te stap en jy kan Kaapstad en Tafelberg in die verte sien. Dit is ook goed geleë om Kaapstad self en die wynlande te besoek."
"Dit is 'n lekker plek en nie te ver van alles af nie. Sal Bloubergstrand weer besoek!"
"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."
"Hang af wat jy wil besoek. Redelik ver as jy die populêre toeriste plekke wil verken. Lekker naby Blouberg, wat 'n beeldskone strand is."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Die perfekte ligging om Kaapstad en die omgewing te verken."
"In close proximity to the restaurant and shops. Very good place to go and you will have a peace of mind."
"Table View het alles. Die strand, die see, die wind, die fantastiese uitsig op die groot baai en Tafelberg, die restaurante en kafees, die gevoel van vakansie, die veelvoudige aanbod van dinge om te doen."
"Personally I love Table View I always book around I like the security around as I have never experienced any crime, its my five star destination."