Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1912 reviews.

Cape Karoo

Rooilande Guest Farm

"Die Karoo is ongelooflik! Mooiste sterre wat jy ooit sal sien en rus vir die siel."

Prince Albert, Cape Karoo

Peredraai

"Bied wonderlike eetplekke en interessante winkeltjies."

Laingsburg, Cape Karoo

Laings Lodge

"Die vloed museum is heel goed."

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Die Lazy Lizzard restaurant bied 'n lekker atmosfeer en heerlike kos."

Prince Albert, Cape Karoo

Teen die Randjie

"Pragtige dorpie met baie potensiaal. Groter advertensieborde vir Prins Albert Olives en Weltevrede Vye Plaas moet in die dorp opgesit word. Min eetplekke beskikbaar."

Prince Albert, Cape Karoo

Swartberg Hotel

"Silwerskoon en vriendelike mense."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo-Rust

"Ons gunsteling dorpie!"

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Karoo-dorpie wat jy moet sien!"

Merweville, Cape Karoo

Oasis Cottage

"Dis 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Dis beslis die moeite werd vir 'n oornagstop en as jy op soek is na rustigheid."

Sutherland, Cape Karoo

Pebble Stone

"Pragtige klein dorpie, met baie om te sien. Ons sal weer terug wees."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Pragtige dorpie. Mooi skoon, paaie is in goeie toestand. Lieflike berge en uitsigte!"

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Lieflike atmosfeer en mense. Boonop heerlik gereën."

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Weens 'n hewige haelstorm kon ons nie die aand stargazing doen nie, maar het nietemin die omgewing en besienswaardighede geniet."

Sutherland, Cape Karoo

Sutherland Guest House

"Baie mooi dorpie met baie karakter."

Prince Albert, Cape Karoo

4 on Meiring

"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."

Prince Albert, Cape Karoo

Onse Rus Guest House

"Vir seker aan te bevole."

Prince Albert, Cape Karoo

De Bergkant

"Pragtige klein dorpie met 'n rustige gevoel en kom netjieser voor as ander plekke in die omgewing. Restaurante bied goeie kos teen billike pryse vir die porsie grootte ontvang. Bietjie uit jou pad maar uniek genoeg om weer moeite te doen om hier verby te kom in die toekoms."

Prince Albert, Cape Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie mooi en vriendelike mense."

Laingsburg, Cape Karoo

Golf View Guest House

"'n Pragtige dorpie wat gerus besoek kan word."

Sutherland, Cape Karoo

Stellar Dust previously The Blue Moon

"Altyd die moeite werd om te besoek!"

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met mooi ou huise."

Prince Albert, Cape Karoo

Acacia Cottage

"Lovely, clean little town with great shops."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Daar is nie veel anders om te doen as stêrre kyk en skaapvleis eet nie. Maar as dit is wat jy geniet is Sutherland vir jou. Dit is 'n belewenis gewees en sal defnitief dit aanbeveel om tenminste een keer te doen. In die somer was die dae warm maar nie ondraaglik nie en die aande heerlik koud"

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Pragtige, skoon dorpie in 'n ongelooflike mooi natuur!"

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers