Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2352 resensies.
"A cute town. Nice for one night. Go to the Boplaas Port tasting. Excellent."
"We didn't do the whole R62 but the part that we've been driving was great, very scenic and very little traffic (middle of October)."
"Meeste van die restaurante en plekke om te besoek is ongelukkig eers van Woensdae of Donderdae af oop."
"A must-see and to experience the full benefits of the place one must stay for a week or two or maybe three."
"Lieflike dorp om te verken - baie vriendelike mense, pragtige winkels en restaurante/wynplase te kies en keur."
"'n Pragtige dorpie en sal eendag weer daarheen wil gaan, net bietjie langer kuier."
"De Rust het vir seker toerisme nodig. Dis 'n pragtige klein dorpie met gesellige Rooi Donkie Restaurant."
"One of my favourite roadtrip routes to take. Great scenery, exciting locations and adventures and fabulous South Africans to meet along the way- simply the best!"
"Take the back roads. Calitzdorp to Swartberg Pass via Kruisrivier was a really pretty ride, even though on gravel, don't miss it!"
"Dorp is skoon en netjies, jammer dat Calitzdorp deel is van die Kannaland Munisipale Raad. Die optrede van sommige raadslede weerspieël nie die algemene gevoel van diensbaarheid en gasvryheid soos ons dit ervaar het nie. Plaaslike regering fokus op kritiese dienslewering aan hul gemeenskappe asook besoekers, die poltiekehoede moet tuisbly!"
"Die dorp self het ons nie beïndruk nie, maar die omgewing met sy wynplase is pragtig en 'n besoek werd."
"Montagu is 'n ware juweel, ons was heerlik verras deur die verskeidenheid goeie gehalte restaurante in die dorp. Dit was veilig om saans te stap na ons bestemming."
"Lots to explore, safe to run and walk. Streets are clean and no traffic. Just fabulous."
"Thoroughly enjoyed visiting Boplaas and De Krans. We would like to come back again and visit the museum."
"Oulike dorpie aan voet die van die pragtige Swartberge en Towerkop. Naby genoeg aan dorpe soos Oudtshoorn, Stilbaai en Mosselbaai."
"Red chair was great for breakfast. Robertson is perfect to get supplies from Graham Beck and other wineries - Excelsior, Arabella and Van Louveren."