Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Kaapstad bly mooi. Bloubergstrand is net vir eet en drink. Raak verveeld en jy moet bereid wees om uit te ry."
"Cape Town is too full and too busy during December and January. We had to visit this year at this time, luckily I don't foresee the same requirement in the future."
"The most beautiful city. So much to see and do around town. Boulders Beach is the best! Not crowded at all. Penguins have an extra bonus to witness their habitat as an excursion right there, experiencing their boardwalk. Beautiful!"
"Kaapstad is die mooiste plek in Suid-Afrika en daar is so baie goed om te doen. Alles kos nie geld nie en jy kan 'n fees hê wat bekostigbaar is."
"Pragtige plek. Alles so netjies en skoon. Vriendelike inwoners. Soveel om te sien en doen. Die week was te kort."