Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.
"Dit was so mooi stad maar word nou beset deur straatplakkers en uiters vuil. Jy voel onveilig om iewers te loop."
"Wat 'n pragtige, skoon stad. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie."
"Cape Town is a very beautiful place to visit and lots to do."
"Beautiful city. Plenty to do and many attractions to visit. Plus lovely beaches."
"Ons is van die Weskus en altyd lekker om in Kaapstad te kom kuier, en daar is soveel om te doen, elke keer 'n nuwe ervaring."
"Dit is lekkker in die Kaap. Anders as Johannesburg is dit skoon, mense is vriendelik en daar is geen potholes nie."
"There is not much of Cape Town and I was only in Welgemoed on business. Cape Town is a wonderful city!"
"Die juweel van Suid-Afrika. Alles werk en is skoon en netjies. Geen slaggate nie."
"Beste bestemming vir almal. Genoeg see/strande, genoeg plekke om berge te geniet, genoeg dinge om kids besig te hou, asook meer as genoeg eetplekke en malls. Jou alles-in-1-bestemming."
"Depending on the purpose of your visit, you will not be disappointed, besides the great beaches and mountain views, there’s beautiful sunsets, enjoy the night life, excellent restaurants and a variety of bars including jazz bars. Great people who make it all happen! I love the local fish and chips fisheries in Athlone."
"Kaapstad word nog finansieel goed bestuur en daarom is daar nog vooruitgang wat die ekonomie betref. Kaapstad is die beste, mees ontwikkelende toerisme bestemming tans in die hele Afrika kontinent. "