Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Hartseer om te sien hoeveel boemelaars lê rond, ons wou die kasteel besoek, onbegonne taak. Dis hartseer om te sien dat ons geskiedenis so ten gronde gaan. Ek wou my kinders die kasteel gaan wyss, maar waar parkeer mens? Orals lê mense rond, nee wat ek het so onveilig gevoel en dit sommer gelos."
"Paaie het min slaggate en die ligte brand snags. Baie meer om te sien as wat mens tyd voor het."
"' n Pragtige, skoon stad met oneindige besienswaardighede, restaurante en wynplase in die onmiddelikke omgewing. "
"Baie om te sien en te doen in Kaapstad en omliggende gebiede. Die Kasteel was 'n groot telleurstelling - baie verwaarloos en personeel is onvriendelik."
"Lovely walks in Rondebosch gardens and Newlands Forest. Kalkies at Kalk Bay, a must for seafood lovers."
"Baie om te doen en plekke om te sien. Maar besig en soms stresvol om daar te wees as gevolg van die baie verkeer en die onbekende soos hull nou sal sê."