Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2604 resensies.
Wilna E. - 28th April 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Heerlike restaurante en naby alles. Giovanni's is 'n moet vir vroeë koffie en 'n croissant.
Riaan D. - 24th April 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige natuurskoon! Langs reservaat en naby stad!
Nadia M. - 23rd April 2016
staying in De Waterkant, Kaapstad
Ideaal vir jongmense!
Andre O. - 21st April 2016
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
This is a very safe place.
Philecia E. - 20th April 2016
staying in Muizenberg, Kaapstad
Seal Island, The Penguin Colony, Naval Museum, Simon's Town Museum and Cape Point is worth a visit.
Alden V. - 20th April 2016
staying in Stadskern, Kaapstad
Kaapstad is altyd 'n fantastiese ervaring!
Jos M. - 19th April 2016
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
Goeie plek weg van die druk van die stad.
Tilla . - 19th April 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Sentraal geleë, lekker plek om te wees.
Jeanine H. - 18th April 2016
staying in Plattekloof, Kaapstad
Goeie plek.
Louise B. - 18th April 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Lekker rustig met al die Kaapse besienswaardighede 'n hanetree van Durbanville af.
Estelle P. - 18th April 2016
staying in Table View, Kaapstad
Pragtige natuurskoon.
Amanda B. - 16th April 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Pragtige wynplase in die omgewing.
Carlo B. - 15th April 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Dis 'n lieflike klein dorpie.
Kobie K. - 14th April 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Fantasties.
Doreen D. - 14th April 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke.
Jan G. - 14th April 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Uitstekend.
Jean D. - 14th April 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Met Bikini-beach wat weggespoel het jare gelede het dit die hoeveelheid mense op die strand en ongelukkig ook die gebruik van die strand effe beperk. Die restaurante (bv. Tallas) is goed geprys en meer as billik met hul porsies. Die dorpie is skoon en mooi.
Js B. - 11th April 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Sentraal geleë.
Lida C. - 11th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Mooi strand!
Heloise O. - 9th April 2016
staying in Parow, Kaapstad
My grootword-omgewing!
Ian B. - 9th April 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Friendly and very neat.
George A. - 8th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Baie mooi skoon en netjiese plek.
Hester V. - 7th April 2016
staying in Seaforth, Kaapstad
Seaforth is gerieflik geleë, en ander bestemmings is maklik bereikbaar van hier af. Selfs 'n treinrit tot by Muizenberg met verkenningsuitstappies op elke dorp kan aanbeveel word.
Christelle R. - 6th April 2016
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
Puik bestemming om te rus.
Nanette G. - 6th April 2016
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Baie stil en netjiese omgewing. Het veilig gevoel.
Julie S. - 6th April 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Traffic is terrible in Cape Town so Durbanville is a great location - half way between Cape Town and Stellenbosch/Paarl, so easy to get to either.
Alwyn K. - 6th April 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Mooi omgewing!
Lynette V. - 5th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Heerlik toeganklik en stapafstand van Melkbosstrand en uitstekende restaurante.
Doret F. - 4th April 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Baie skoon en netjiese dorp met alles wat jy nodig het.
Marlene H. - 4th April 2016
staying in West Beach, Kaapstad
Mooi, vriendelike en skoon dorpie. Maak mens sommer trots Suid-Afrikaans!
Marisa M. - 4th April 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Vanaf Gordonsbaai is alle besienswaardighede wat ons wou besoek lekker naby gewees. Dit sluit nou in Tafelberg, Waterfront, Franschhoek, Paarl, Hermanus, Stellenbosch en Wellington. Beslis 'n aanbeveling as jy al die plekke wil besoek.
Gawie J. - 4th April 2016
staying in Tuine, Kaapstad
Sentraal, naby alles. Op busroetes, selfs binne stapafstand van middestad.
Michele F. - 1st April 2016
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Lewendig en baie kuierplekkies. Naby aan Waterfront en CTICC.
Hannelie M. - 1st April 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
.
Andre S. - 1st April 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
'n Gunsteling bestemming met mooi omliggende natuur en 'n groot verskeidenheid restaurante.
Erik K. - 31st March 2016
staying in Pinelands, Kaapstad
Love it!
Ernst L. - 31st March 2016
staying in Oranjezicht, Kaapstad
Unieke ou wonings.
Dorothy D. - 31st March 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Alles wat jy benodig is in die omgewing.
Erica S. - 30th March 2016
staying in Plattekloof, Kaapstad
Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit.
Lukas V. - 29th March 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Lieflik sentraal en met 'n lewendige atmosfeer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]