Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.

Worcester, Kaapse Wynlande

Eleazer @ Lyons Street

"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Paradyskloof Eenheid

"Very beautiful place to stay."

Robertson, Kaapse Wynlande

50 White

"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."

Paarl, Kaapse Wynlande

Seventeen Lillies

"Beste plek, so baie om te sien."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Feel @ Home

"Puik en veilig. Ek het nog baie om te ontdek."

Paarl, Kaapse Wynlande

Middelplaas Paarl Guesthouse

"There is lots to do for every type of person. From environmental activities to foodies or historians."

Paarl, Kaapse Wynlande

Zonnevanger

"Ons tyd in Paarl is net te kort om alles te kan sien wat Paarl bied. Dalk eendag sal ons langer kuier en dan Paarl gaan bespied."

Worcester, Kaapse Wynlande

Leipzig Country House

"Ideaal geleë om verskeie toerismebesoekpunte te besigtig. Asook naby genoeg aan die Kaap, maar met die berge se uitsig is dit net mooi ongelooflik."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Oude Hoek 106

"Skoonste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

De Kluisters

"Baie mooi en netjies. Veilig maar hoofpaaie kan besig raak."

Prince Alfred Hamlet, Kaapse Wynlande

Bon Forelle Selfsorg

"Klein dorpie, maar nie die stilte wat jy sal verwag van 'n klein dorpie nie."

Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Country Hotel

"Montagu is 'n moet op enige reisiger se toerplan. Pragtige dorpie met baie om te beleef."

Montagu, Kaapse Wynlande

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Montagu is 'n stukkie hemel op aarde."

Paarl, Kaapse Wynlande

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."

Robertson, Kaapse Wynlande

The Annex

"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."

Paarl, Kaapse Wynlande

Plumtree Cottage

"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Baruch Guesthouse Lovell

"Ons het verlief geraak op Stellenbosch. Dit het al ons verwagtinge oortref. Die atmosfeer; kwaliteitrestaurante, koffiewinkels, snuisterywinkels en inwoners van Stellenbosch is fantasties. Alles wat jy nodig het om te sien is net 30 tot 40 minute se ry uit Stellenbosch uit. Die beste ankerpunt om jou vakansie volmaak te begin en af te sluit. Dit sal julle seker nie verbaas dat ons uitkyk vir eiendom op ons oudag in Stellenbosch nie."

Montagu, Kaapse Wynlande

Krom Cottage and Westway Corner

"Ons tyd was beperk, maar die netheid van die dorp, mooi en goedversorgde tuine was opvallend. Baie besienswaardighede en goeie restaurante."

McGregor, Kaapse Wynlande

Sunflower Cottage

"Good restaurants and interesting shops. Donkey sanctuary is a highlight & a must-visit. Had a relaxing stay."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Absolute Castillo

"Was daar vir 'n bruilof en het dus nie baie beweeg. Baie dinge om te ervaar en kan n besoek aanbeveel. Ongelukkig was die Het Vlock Kasteel gesluit vir een of ander rede wat n besoek werd sou wees!"

Ceres, Kaapse Wynlande

Porterhouse Eleven

"Ons het Ceres gekies omdat dit baby die dorp was waar ons die volgende dag moes wees. Dus het ons ongelukkig nie die area verken nie."

Paarl, Kaapse Wynlande

Mountain Glimpse

"So lekker tydjie in die Paarl gehad, was net te kort."

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang