Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"
"Miskien dalk 'n groot spreilig op daai hoek waar al die baie moeë mense nie verder kan dink nie. Vir mense wat nie die area ken nie is dit bietjie tricky."
"Worcester is n pragtige plek. So mooi en skoon en geen slaggate nie. Dit is lekker naby geleë aan ander dorpe en dit is maklik om vandaar af te ry na Ceres, Wolseley, Paarl ens,"
"Only thing is that it's very busy in the main road and parking is scarce, but very beautiful when visit."
"McGregor is one of my favourite destinations. Lovely quiet, peaceful village in beautiful surroundings to enjoy for a few days. Will go there again and again."
"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."
"Public transport and public parking are a challenge. Be prepared to walk where even you want to go. Bring flat walking shoes with."
"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."