Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 2984 resensies.

Clarens

Die Kruik

"Clarens is baie mooi en sal dit aanbeveel vir amal om te gaan sien."

Clarens

By the Way Gastehuis

"Great wegbreek, dink mens kan gou gewoond raak om daar te bly. "

Clarens

Cottage Pie

"Pragtige rustige dorpie waar jy nie genoeg tyd oor 'n naweek het om alles te sien wat die dorpie bied nie. Die stofstrate en wandelpaadjies laat jou aan 'n vergange era dink en die oorvloed van plantegroei gee 'n nuwe betekenis aan boomryk! Niks is bloot net gewoon aan die klein dorpie nie!"

Clarens

La Bri

"Clarens is 'n fantastiese toeristebestemming - of jy alleen, saam met jou huweliks- of lewensmaat, vriende of familie is, jy kan bepaal hoe rustig of hoe besig en aktief jou wegbreek gaan wees."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Lieflike dorpie wat heerlik rustig is deur die week en 'n woelige atmosfeer oor naweke. Meer winkels kan dalk deur die week oop wees?"

Clarens

The Courtyard Guest House

"Clarens is kos vir mens se siel."

Clarens

La Bri

"Wonderlike natuurskoon, veilig en rustig."

Clarens

Mooigezicht

"Stunning! "

Clarens

Fairview Cottages

"'n Wegkom van jou alledaagse gewoel, oor en oor die moeite werd!"

Clarens

RiverWalk Guest House

"Gerig op buitelandse kliënte. Inkopies is te duur! Items behoort 'n Rand en Dollar prys te hê."

Clarens

Rosewood Corner

"Behalwe dat dit duur is, is dit 'n pragtige plek."

Clarens

Cottage Pie

"Great town with lots of unique shops."

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"The perfect tourist town in South Africa."

Clarens

Fairview Cottages

"Lekker vakansiedorpie met baie besienswaardighede."

Clarens

Paddocks 6

"Clarens is tops. "

Clarens

La Bri

"Lekker plek om te kuier en te eet, veral Clementines! "

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige dorpie met 'n baie ryk geskiedenis."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Greatest town in South Africa."

Clarens

La Bri

"Dankie vir die mooi skoon dorpie!"

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Ons is baie verlief op Clarens, ongelukkig is die pryse in die verskillende winkels so dat jy nie regtig kan bekostig om iets te koop nie. Die eetplekke se pryse is nog binne perke."

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Heerlike ervaring!"

Clarens

Fairview Cottages

"Clarens is so sentraal aan baie vakansie aktiwiteite insluitend perdry in Golden Gate, staproetes in Golden Gate, Ziplining, White water rafting, putt-putt, vierwielmotorfietsritte, gholf, staproetes in die Clarens Beware, tennisspeel, visvang ens. Ons kom altyd huistoe uitgerus en vervul na 'n Clarens vakansie."

Clarens

Periwinkle Blue

"Clarens is 'n baie lekker toeristebestemming en die afstand vanaf Johannesburg en Pretoria maak dit ideaal om te besoek vir 'n langnaweek."

Clarens

Caledon Country House

"Dit is 'n pragtige dorpie, met vriendelike inwoners. Dit is die enigste plek wat ek nog gesien het, waar die mense water bakke buite los vir dors honde! Die gesnuffel in die winkels weeg net baie swaar op jou beursie! Sal beslis weer gaan."

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Ek wil hier aftree en begin skilder. "

Clarens

The Courtyard Guest House

"Clarens will always be any creative person's dream come true! "

Clarens

Rooiland

"Awesome WOW!"

Clarens

Periwinkle Blue

"Bly een van my gunstelinge. Art Cafe is tops."

Blad
Blad 92 - Wys 2731 tot 2760
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang