Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Clarens is ons ontspanne wegbreek en ontvlugting waar ons kan ontspan en onsself gate uit geniet!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Clarens is die perfekte wegbreekdorpie. Prentjiemooi, outentiek, karaktervol, goed versorg met goeie restaurante, baie staproetes en doendinge."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Willow Manor Akkommodasie"Clarens bly vir my 'n heerlike plekkie om in rond te kuier en te ontspan en my batterye te herlaai tot ek weer daar kan uitkom."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mont Rouge"Clarens is pragtig en die perfekte beginpunt om die Golden Gate Park te verken."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
414 Rose Cottage"Beurtkrag het nogal gelol maar die gees is onblusbaar."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Tower of Pizza"So naby aan ander buitemuurse aktiwiteite. Maklik 'n uur se ry vir enige ander besienswaardighede in ander areas."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Bellevue Berg Cottage"We love exploring this part of the Drakensberg as it is relatively close to Pretoria and has lots to offer."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Wyford Farm"It's beautiful but more of a chill destination, don't expect much else besides views and relaxation."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola 37"Lovely destination where one can safely walk around town and enjoy both nature and leisure shopping."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Ons ervaring was dat twee dae in Clarens wat uiteet betref feitlik onbekostigbaar is. Ek besef dis die speelplek van die hoë inkomste groepe in ons land en dat ons "gewone outjies" nie veel seggenskap hieroor het nie. Ek besef ook kostes van voedsel het geweldig gestyg en Clarens sit baie uit die pad wat vervoerkostes van voedsel verder opstoot. Maar is daar 'n moontlikheid dat daar tog net gekyk word na dit?"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Groenhoek Guest Farms"Loadshedding en die gevolglike gebrek aan water in Clarens was kommerwekkend in 'n tyd waar die dorpies afhanklik van toerisme is. Yaroma het egter 'n watertenk en die watertekort het ons nie beïnvloed nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Kos vir die siel. Ongelooflike bestemming om te herlaai en natuur ten volle te geniet."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Poste Apartment"Gebruik Maluti Mountain Adventures vir quad bike in die berge. Dit was ongelooflik!"
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Birdsong Cottages Nr 9"Verruklik mooi met 'n hemelse atmosfeer."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Drakensview Self Catering"Dorp self is so-so. Omliggende areas baie beter."