Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Stonehaven Clarens

"Clarens is ons ontspanne wegbreek en ontvlugting waar ons kan ontspan en onsself gate uit geniet!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Periwinkle Blue

"Clarens is die perfekte wegbreekdorpie. Prentjiemooi, outentiek, karaktervol, goed versorg met goeie restaurante, baie staproetes en doendinge."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Willow Manor Akkommodasie

"Clarens bly vir my 'n heerlike plekkie om in rond te kuier en te ontspan en my batterye te herlaai tot ek weer daar kan uitkom."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Dunford's Loft

"Werklik 'n plek wat almal moet besoek."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mont Rouge

"Clarens is pragtig en die perfekte beginpunt om die Golden Gate Park te verken."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

414 Rose Cottage

"Beurtkrag het nogal gelol maar die gees is onblusbaar."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Tower of Pizza

"So naby aan ander buitemuurse aktiwiteite. Maklik 'n uur se ry vir enige ander besienswaardighede in ander areas."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Bellevue Berg Cottage

"We love exploring this part of the Drakensberg as it is relatively close to Pretoria and has lots to offer."

Drakensberge, Suid-Afrika

Sani Valley Lodge

"Great location for hiking; beautiful and not commercialized."

Drakensberge, Suid-Afrika

Flitwick Ranch

"Beautiful scenery and not commercialized."

Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika

Wyford Farm

"It's beautiful but more of a chill destination, don't expect much else besides views and relaxation."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"Lovely destination where one can safely walk around town and enjoy both nature and leisure shopping."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

V'Kansi Khaya

"Ons ervaring was dat twee dae in Clarens wat uiteet betref feitlik onbekostigbaar is. Ek besef dis die speelplek van die hoë inkomste groepe in ons land en dat ons "gewone outjies" nie veel seggenskap hieroor het nie. Ek besef ook kostes van voedsel het geweldig gestyg en Clarens sit baie uit die pad wat vervoerkostes van voedsel verder opstoot. Maar is daar 'n moontlikheid dat daar tog net gekyk word na dit?"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Clarens Cottage 2

"Werklik 'n juweel van die Vrystaat!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Groenhoek Guest Farms

"Loadshedding en die gevolglike gebrek aan water in Clarens was kommerwekkend in 'n tyd waar die dorpies afhanklik van toerisme is. Yaroma het egter 'n watertenk en die watertekort het ons nie beïnvloed nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Nougat Cabin

"Clarens surprised us with its beauty and the many things we could see and do there. The Golden Gate National park was a high point, my daughter did some horse riding. We enjoyed the town and all it has to offer, especially Highland Coffee where we had delicious coffee and croissants every morning after our walk with the dogs... beautiful walks through the forestry areas were fantastic for us and our two dogs. We had a magical holiday and will return soon! We did some fly fishing at the beautiful De Molen farm, which blew us away with its breathtaking surroundings. All in all an amazing stay."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Lavender & Rust

"Kos vir die siel. Ongelooflike bestemming om te herlaai en natuur ten volle te geniet."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

La Poste Apartment

"Gebruik Maluti Mountain Adventures vir quad bike in die berge. Dit was ongelooflik!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Verkies Clarens bo baie plekke."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Birdsong Cottages Nr 9

"Verruklik mooi met 'n hemelse atmosfeer."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang