Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Jovali

"Bly om te sien dat daar altyd iets nuuts is om te sien en te doen in Clarens."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Stonehaven Clarens

"Die beste plek om te ontspan in die Vrystaat."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Amber Selfsorg

"The best destination for weekends away and holidays."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Old Mill Drift Guest Farm

"Worth the stop! Definitely worth the stay."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Inderdaad netjies, skoon en baie mooi."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mystic Mountain Cottage

"Ons kuier altyd baie lekker in Clarens. Daar is byna elke keer iets nuuts te sien."

Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika

Ladybrand Heritage House

"Vir die omgewing 5 uit 5. Die Oos-Vrystaat is baie mooi. Verseker 'n plek om te besoek. Vir die dorp 1 uit 5. Ek was geskok oor die toestand van die paaie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gypsy Wagons

"'n Klein dorpie, met onvergeetlike oomblike met vriendelike mense, en so baie om te sien. Die staproetes was mooi. 'n Defnitiewe mooi wegbreek om te ontlaai en ontspan en weg te kom uit die stad se gejaag."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Herberg-Klein

"Heerlike bestemming, fantastiese kos en winkeltjies om van te kies en te keur."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooikat Cottage

"Clarens is altyd 'n nommer 1 op ons besienswaardighede-lys en stel nooit teleur nie!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Ek het my hart in Clarens verloor!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Birch Cottage

"Rustige dorpie, mooiste winkels, heerlike restaurante en beste omgewing!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Birchwood A & B @ Clarens

"Dis jammer dat Clarens baie kommersieël geword het. Het onveilig gevoel met die karwagte wat jou pla. Die dorp se strate is vervalle. Van die winkels se personeel is baie onprofessioneel & van die winkels se aantreklokale is baie slordig."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooikat Cottage

"Daar is talle dinge vir alle smake binne goeie bereik in en rondom die dorp."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Groenhoek Guest Farms

"One of South Africa's most beautiful areas!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Willow Villas

"Baie lief vir Clarens. Die dorp kan partykeer bietjie besig raak, maar nog steeds altyd lekker om daar te wees."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Cherry House

"Opi Plaasstoep Restaurant is 'n heerlike eetplek, kuierplek en sommer 'n mini "shopping mall". Die kos is voortreflik en die eienares die oulikste en vriendelikste!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Lavender & Rust

"Clarens is fantastic. What a special, little town with an amazing village vibe. From hiking, mountain views, brewery, food and shopping, Clarens offers it all. So many wonderful eating places, The Courtyard is a must. Best custard slices ever eaten. We will definitely be back, but for longer."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooikat Cottage

"Clarens is a cute little town."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Lavender & Rust

"Clarens is 'n dorp wat omsien na sy toeriste en jy voel veilig en baie welkom."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang