Geverifieerde Resensie

Eastern Free State Highlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3496 resensies.

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Fairview Cottages

"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"Clarens is om goeie redes gewild."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge

"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Ark Mountain Lodge

"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rosewood Corner

"Pragtige plek, ideale wegbreek vir die moeë stadsjapies."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Fairview Cottages

"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge

"Pragtige dorp! Lekker plek vir ontspan."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Knock Out View

"Clarens is 'n heerlike plekkie om weg te kom van die stad se gejaag. Daar is baie om te sien en te doen. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Fairview Cottages

"Absoluut 'n stukkie goud in die vrystaat. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Clarens Country House

"Pragtige dorpie. ek dink persoonlik die buitewyke is onderverken en mens is geneig om die dorp as die begin en einde te sien. Daar is 'n aantal pragtige plekke buite die dorp. Great bestemming, met baie om te doen."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Red Mountain House

"Just love Clarens. Peaceful, lovely restaurants, beautiful scenery, and lots of interesting places. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Ark Mountain Lodge

"Die omgewing is pragtig. Sal dit sterk aanbeveel as jy wil rus en ontspan."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Red Mountain House

"Buite seisoen (in die week) is die plekkie baie stil, maar al die snuffelwinkeltjies is darem oop."

Blad
Blad 117 - Wys 3481 tot 3496
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang