Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sir Lambert's Guest House"Ek hou van Lambertsbaai, want dis amper deel van my kontrei waar ek groot geword het. Het in die Olifantsriviervallei my jeugjare spandeer."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellow Aloe Guesthouse"Lieflike dorpie met pragtige uitsigte. Die weer is aangenaam en warm en wonderlik vir swem. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk. Besoek gerus Clanwilliam."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Mooiste, rustigste, veilige en skoon dorpie met die vriendelikste mense. Ek sal permanent daar kan bly."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
BydieC"We love Kleinmond, it's quiet and the lagoon and beach are so beautiful."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"Hierdie plek is lieflik! Gaan Bokkomlaan toe, doen 'n rit op die Crackling Rosie, moenie die fossielpark mis nie en gaan sien Emmertjie se meer as moeite kos!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Holiday Home"Die restaurante fokus baie op seekos so dit vat moeite om 'n restaurant met iets anders raak te loop. Mondvol koffiewinkel is egter uitstekende waarde vir geld en die beste beste koek in n stylvolle mooi omgewing. Paternoster is 'n mooi plek met 'n ongekunstelde natuurskoon. Die kinders wat mens by elke besigheid lastig val in 'n poging om geld te verdien en opdringerige seekosverkopers het my ongemaklik laat voel. Cape Columbine-lighuis is gesluit maar steeds die moeite werd om te sien so langs die pragtige kuslyn."
"Greyton is na genoeg aan Kaapstad om vir 'n dag of naweek te besoek. Die Saterdagoggend-mark is altyd 'n besoek werd."
"Behalwe om so 'n pragtige juweel van 'n dorp verder te bemark. Doen dit wat julle tans doen, en nog beter, julle het die wonderlike natuurskoon, werk daarmee. "
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
De Stalle Self-catering Accommodation"Klein plekkie met relatief min te sien. Mense is baie vriendelik. Moorreesburg Deli se ontbyt was uitstaande."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Guest House"Kassiesbaai, the neat heritage site of fisher men's houses is worth a visit. There is a big hotel for meals, the fishermen's harbour, a smaller and main beach. From the main beach, you can take a brisk walk/ hike (15-20 minutes) or a 4x4 over the rocky dunes to visit the spectacular caves during low tide. A very neat, safe town with a special atmosphere - no ATM's or petrol stations. Definitely worth a visit!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Moelas Holiday Accommodation"It's a very nice place to go and relax. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Private Modern House on Golf Estate"Wonderlikste plek met heerlikste aktiwiteite."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"I'm a Bredasdorp boy, so it was good to be back in my home town."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaasoppie"Noisy Oyster se kelner, Peter is die beste. Ons het so lekker geëet en gekuier in Paternoster. Ons sal definitief weer kom."
"Ons het te min tyd gehad om als te ontdek, maar sal beslis terugkom vir die oulike restaurante, winkeltjies, galerye en die Saterdag-mark waarvan ons net gehoor het!"
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkomblommetjie"Altyd lekker om Lambertsbaai te verken. Ek is lief vir die plek en sy mense."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Ebonymoon Guest House"Obviously post Covid everything is still under stress and visitors are few. But hopefully, the town's attitude and people's efforts will pull through. I visited the golf course, albeit on Sunday morning in order to have a look and was a little disappointed with no players and no directions to the course.Thus there is work to be done."