Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"I am a resident of Grabouw and love exploring all the little nooks and crannies."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Heerlike sentrale bestemming met so baie onstpanningsgeleenthede."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Lodge"Ons was so 3 jaar laas in Yzerfontein en die Spar is absoluut die beste in die Wes-Kaap."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Een van my gunsteling plekke. Prentjiemooi!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Stunning tourist destination close to Cape Town via scenic routes!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die Cederberge, rooibostee, sitrus-industrie en die vallei om die dorp maak 'n kuier die moeite werd."
"Ons was baie teleurgesteld dat in 'n dorp, waar die pragtige historiese Kerkstraat sentraal staan as 'n toeristebestemming, nie een van die museums in die straat Saterdagmiddag oop was nie."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Wilgenhof Kothuis"Skoon, netjiese dorpie met die lekkerste vleispasteie van spensjolyt."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Ek is daar gebore en het daar skool gegaan. Ons was daar vir my 60ste reünie. Die museum is 'n moet. Moenie vergeet van die wynplase nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Wonderlike dorpie in die hartjie van ons land."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"Nie 'n groot dorp nie, maar pragtig rustig en baie aktiwiteite vir groot en klein."
"Rustig, interessant en perfek vir asemskep, ontspan en weer stadig leef."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus is 'n fantastiese wegbreek-plek!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Gansbaai mooi dorpie. Gansbaai is 'n rustige plekkie. Sal weer daar kom."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Penthouse"Paternoster is ons gunstelingwegbreekplek aan die Weskus. Die dorp se kultuur is uniek en daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en winkeltjies. Die strande is lank en waarlik pragtig. Die sonsondergange is onverbeterlik. Regtig 'n great plek vir 'n romantiese wegbreek."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Die ideale plek as jy net wil wegbreek en naby die see wil wees."
"Hierdie tyd van die jaar met die bloeisels in bot is dit vir seker 'n mooi plek om in te wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lieflike dorpie. As jy rustigheid en natuurskoon soek is dit die plek vir jou. Vissersdorpie-atmosfeer op sy beste veral in kreefseisoen. Sal weer en weer teruggaan. Ander mooi strande bv Yserfontein/ St Helenabaai/ Langebaan is lekker naby as jy net wil ry om te gaan kyk."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Baie pragtige plek, net die winkels en vulstasies wat so vroeg toemaak."