Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Airlies Historical Guesthouse

"Montagu is 'n pragtige dorpie met baie om te sien en oulike winkels, veral die padstal waar die dorp begin, is 'n wenner."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Three Willows

"Beautiful town. With very friendly people and great customer service. "

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

EpiStay

"Verkeerde naweek van die jaar. Kan nie in dorp beweeg nie, voel onveilig. Alle nywerhede, bouers, ens. sluit en plaaswerkers almal in dorp vir inkopies. Meer besope mense in dorp as nugter! Dis jammer."

Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad

86 on Babiana

"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Country House

"Baie sentraal. Uit die gedruis."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Netan-El Self-catering

"Check the seasons. We visited at the wrong time of year to see the birds and the drought did not help. Very central and the perfect stop over before going further up the coast."

Malgas, Ontsnap Uit Kaapstad

Tides River Lodge

"Dis rustig. Die pond is 'n ervaring. Ons het dit baie geniet."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Salt Water House

"What a lovely peaceful town - this is where one should go to truly unwind and relax. The only negative point is that nature conservation should be better applied, especially regarding the marine life. "

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Skaapkraal

"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"

Duynefontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."

Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Dassie Singel Self-catering Units

"Dit is 'n heerlike vreedsame plekkie wat voel soos jou eie klein eilandjie. Dit verskaf die rustigheid wat mens nodig het as jy 'n wegbreek nodig het. Manna vir die siel. Meer wegneemplekkies sal welkom wees."

Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ons Huisie

"Wonderlike omgewing, rustig met pragtige sonsondergange. Daar is geen plek soos die Weskus."

Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad

Marina point 25

"Maak seker jy gaan eet by Russel's on the Port!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Craylord

"Kan niks negatief sê nie, dis onbeskryflik heerlik daar!"

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Engela's Overnight Accommodation

"Pragtige omgewing binne bereik van allerlei toeriste aantreklikhede."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Ahoy Cottage 4

"Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Asteroidea

"Kan dit absoluut aanbeveel."

Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Crystal Lagoon Lodge

"Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou."

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Beach

"Treat yourself to a delightful evening with live entertainment and splendid supper at the "Captain's Cabin " restaurant, 5 minute drive from 12 on beach. Also tour the surrounding areas and bays no more than 50 km radius. Great developments taking place. Jacobsbaai, Paternoster, St. Helena Bay, Brittanje Bay, etc."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Sandbaai Woonstel

"Sal graag weer Sandbaai besoek."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montague 4 Seasons

"Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!"

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Heaven's Door

"Best place to go on holiday."

Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad

Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage"

"Nieuwedrift wynplaas se restaurant is 'n briljante idea vir die area. Probeer hulle pizza en die gasvrou Carla is baie vriendelik."

Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad

Feel @ Home

"Ons het gehou van die feit dat ons op die aangrensende wingerde en weiende beeste kon uitkyk en die rustigheid van die omgewing was heerlik. Tog is die buurt nie baie gunstig tov die sentrale dorpskern geleë nie, en alhoewel dit nie ver daarvandaan is nie, was dit nie die ideaal nie. "

Blad
Blad 445 - Wys 13321 tot 13350

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang