Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Great spot for whale watching in whale season. Nice art galleries in close proximity of each other. Pleasant walk along the cliff path, with great views."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Rocherpan"Baie lekker om in Dwarskersbos te kan bly en Velddrif en die Rocherpan park wat so naby is."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Rose Cottages"Ons is mal oor Franschoek. Dit het wel net te duur geraak vir ons "locals", maar ons geniet dit met elke besoek of deurry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!"
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Baie rustig en veilig. Volgende keer wil ek die haaie daar gaan kyk. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Breeze"Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic."
"Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan."
"Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou."
"Paarl is waarlik 'n bekorende stukkie Wes-Kaap wat elke toeris se asem sal bekoor. Baie besienswaardighede en lekker kuierplekkies. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Laanhof"Wonderlike restaurante en winkels in Sentraal Stellenbosch."
"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste ou geboue. Die natuurskoon van die omgewing en die ligging van die dorp maak dit ook lekker om met 'n kamera rond te stap. Daar is altyd iets moois om af te neem."
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Ek sal ander toeriste aanbeveel om gerus hierdie plek te gaan besoek. Dis 'n baie rustige omgewing waar jy lekker kan rus en ontspan. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Dit is 'n pragtige rustige plek. Ons kon selfs 8uur in die aand gaan stap! Die mense is vriendelik en die dorp is so skoon! Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Ons sal beslis weer daar gaan "kuier"."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Amore"As jy rustig wil wees en die natuur wil geniet, is Paternoster die plek. Indien jy hou van winkelsentrums bly weg."
"Pêrel van die Boland! Gerieflik geleë. Dorp met karakter en geskiedenis. Die plase in die dorp maak die Paarl. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
NetReg"Fantastiese vakansiedorp. Stil en rustig, maar naby genoeg aan die stad om ook dit te beleef."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"In die somer braai die son mens ongenadiglik dus is die koeler maande beter om daar te vertoef. Mense is baie baie vriendelik en hulpvaardig.As mens 'n wyn-fundie is, is dit die omgewing om te verken. Naby die ander besienswaardige plekke soos Montague, Robertson, ens. Baie goeie eetplekke in die omgewing. Die klimaatsverandering gaan dalk vorentoe 'n groot beperkende invloed op die omgewing se natuur attraksie hê."
"Paarl is rustige burg. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die wyne is iets ysliks as mens dit wil doen en kopseerpille is gelukkig goedkoop.Ongelukkig is die verkeer in Kaapstad toe mal en openbare vervoer is onderontwikkel. Van die beste skole in die land is daar."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Robertson was baie lekker en die mense is vriendelik. Ek het die lente skou vreeslik geniet. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Dana se Huis"Paternoster is 'n uitstekende uitkoms uit die stad se gewoel. Hier kan jy rustigheid en die natuurskoon geniet."