Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Plum Tree Cottage"Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
NetReg"Pragtige en rustige dorp. Net reg vir 'n rustige wegbreek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Swellendam is a beautiful and quiet town. Worth a visit."
"Ideaal vir iemand wat die natuur wil geniet. 'n Bietjie vêr van winkels af, maar dit is nie noodwendig negatief nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Historisch stadje, gastvrije en behulpzame bewoners."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Loft"Lekker seedorpie met wonderlike restaurante, naby genoeg aan Kaapstad maar ver genoeg om die rustigheid van die area te ervaar."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Nels - Cabins with a View"Stunning plek, nice people. Research ahead and enjoy!"
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Die ligging is ideal vir verkenning van omliggende plekkies terwyl dit tog ook bietjie rustigheid bied. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Paternoster is 'n pragtige dorpie. Ons kuier elke keer lekker daar. Heerlikste restaurante en 'n pragtige kuslyn."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Na ons ongeluk met ons huurmotor moes ons 'n verklaring by Klapmuts se polisie stasie gaan lewer het. Die diens was so flink en vinnig, ons was binne 5mmin daar uit."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 2"Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "