Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Knysna is asemrowend mooi! Baie goed om te doen, lekker restaurante en mooiste uitsigte."
"Dis die mooiste plek. Ou geboue, amazing beeldskone strande. Baie om te doen vir toerisme. Zipline is 'n moet-doen."
"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."
"Excellent route for local and international travellers alike with many interesting features. Recovery from Covid related restrictions is well underway."
"Oktober is nog te vroeg in seisoen. Weer as nog te koud, gelukkig is daar baie aktiwiteite om jou besig te hou."
"Brenton-on-Sea is amazing. Daar is ’n restaurant en die mooiste strand. Sal beslis weer daarheen gaan."
"Daar is heelwat geskiedenis in Mosselbaai vir die wat belangstel en die omgewing is baie mooi."