Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Seaview Lodge

"My gunsteling bestemming."

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"Pragtig, maar alles is nogals duur by die restaurante."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Knysna is the best, it has all the activities that someone can be interested in and also there is no crime at all."

Stilbaai, Tuinroete

Harbour Cottage

"Bly maar ons gesin se gunsteling vakansiebestemming."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Plettenbergbaai is mooi en het alles wat 'n groot dorp moet hê, baie mooi natuurskoon en see."

George, Tuinroete

Makarios on Sea

"Die hele Suid-Kaap is 'n baie goeie toeristebestemming. Ek sou nie George uitsonder nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"Baie pragtige plek. Ons gaan altyd daar."

Tuinroete

SANParks Knysna Lakes Section

"Indraai vanaf Uniondale kant van Diepwalle forest office nie baie sigbaar nie."

George, Tuinroete

Dutton's Cove Guesthouse

"Heroldsbaai bly die mooiste mooi!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"Rus and Vrede Waterval a must to visit. Cango Wildlife Farm up close and personal with the big cats. Wilgewandel Farm fun and adventure for the whole family."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Ocean Pearl

"Plett's the place to be. "

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Pretty good for a small village. Clicks, PnP and SPAR provide for most holiday needs. Lovely beaches and scenic drives. Stone's throw from Wilderness and Knysna. Easy reach from George Airport."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 23

"Baie besienswaardighede en genoeg eetplekke."

Oudtshoorn, Tuinroete

Come Home

"It's good to go to Oudtshoorn."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Ek sou graag daar wil bly! Mooi skoon en pragtige plase tussen berge het my uitgeboul!"

George, Tuinroete

House Next Door

"Kan iemand asseblief iets aan die weer in hierdie streek doen? Haha."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie restaurante en baie dinge om die kinders besig te hou en te vermaak!"

Mosselbaai, Tuinroete

Seaview Lodge

"Mosselbaai is great vir families met kinders."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina@Hartenbos

"Baie mooi strande en lekker restaurante, maar verder niks om oor aan te gaan nie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Baie goeie gholfondervinding."

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Dit is baie sentraal as jy die Tuinroete wil verken."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Pragtig en baie sentraal."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Was te kort daar om mening te gee. Besoek aan tronkmuseum was interessant!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Dorp met baie geskiedenis en heelwat om te doen."

Blad
Blad 139 - Wys 4141 tot 4170
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang