Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"George is goed, maar slaap gerus by Knoetzekama."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Sal volgende keer nader aan rivier wil bly. 'n Mooi dorpie, net jammer ons het nie genoeg tyd gehad om dit te verken nie."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"Witsand en omgewing is baie mooi en skoon. Uitstappie met die pond oor die rivier was uniek en die moeite werd."

Gouritsmond, Tuinroete

Pik ’n Wyn

"I liked the uncommercialised feel about Gouritzmond and the natural unspoiled beauty of the place."

Paradys, Tuinroete

Lagoon Lodge

"Paradys is lekker sentraal geleë en 'n veilige omgewing."

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Pragtige omgewing en baie gesellige restourante en naby al om gewilde Sedgefield Saterdag mark."

Hartenbos, Tuinroete

Lou-Mari

"Dis ons hele gesin se gunsteling vakansie-bestemming."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Pragtige netjiese dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bisibee

"Lekker dorpie."

Heatherlands, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Stil en rustig, maar tog sentraal genoeg."

Jongensfontein, Tuinroete

Aloe View Homestay

"Daar is 'n paar lekker gety-poele vir mense wat klein kindertjies het, lekker omgewing vir visvang en spearfishing (as die waters dit toelaat) en heerlike wandelpaaie naby Stilbaai se hawe en lieflike strande om te gaan stap. Gerieflike winkels lekker naby."

Oudtshoorn, Tuinroete

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"You can easily spend a week here and not get bored. "

Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House

"Die netheid van die dorp het ons opgeval. Die dorp en strand gebied."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Elize Cottage

"Stilbaai is 'n wonderlike dorp om van die gejaagde lewe weg te breek. "

Jongensfontein, Tuinroete

Amazing Modern Cube House

"Sou nie graag meer toeriste daar wil hê nie, want die ongerepte eenvoud van die plek is wat ons so aantreklik gevind het. "

Gouritsmond, Tuinroete

Die Anker

"Lekker rustig vir die verkansieganger wat net die rustigheid van die natuur wil geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Altyd baie lekker om in Witsand te kuier!"

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!"

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Pragtige, rustige plek!"

Stilbaai-Wes, Tuinroete

David Bongers Holiday Accommodation

"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "

Stilbaai-Wes, Tuinroete

David Bongers Holiday Accommodation

"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "

Tuinroete

Eagle's Nest

"Beslis 'n besoek werd. Pragtige natuurskoon en baie om te doen vir die hele gesin."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."

Blad
Blad 228 - Wys 6811 tot 6840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang