Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Ons het plekkies ontdek wat ons nie eers van geweet het nie, soos die Heidelberg Museum en Duitse Restaurant en Heidelberg Club se kos was fantasties."
"Love the very neat verges when driving around Atterbury suburbs. No shortage of shopping centers, restaurants, and coffee destinations."
"Die gastehuis is baie sentraal, reg langs die Renoster en Leeu Park en sentraal vir Maropeng (wieg van die mensdom), Hartbeespoortdam, Lanseria lighawe, Sterkfontein-grotte en vele meer. Alhoewel dit 'n grondpad is, het my kar maklik gery en die aanwysings was baie duidelik."
"Nie my gunsteling plek nie, maar moet gereeld gaan vir professionele en persoonlike sake."
"Traffic is a hazard. Difficult to cope with driving if one is not accustomed to short streets, especially in university area. Overall satisfactory."
"As a first-time visitor, one is unsure where to visit and where to see all Big 5 animals. Beautiful area and will definitely be back!"
"Hekpoort is pragtig en daar is vele besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom, African Hills en Blackhorse in die omgewing."
"Die Kevin Richardson Wildlife Sanctuary is 'n moet sien. Leer van leeus en die hartseer realiteit van "cub petting and can hunting". Kevin doen wonderlike werk en dis die moeite werd om sy organisasie te ondersteun."
"Ek is glad nie 'n stadsmens nie, so Johannesburg hou geen bekoring vir my in nie."
"Baie om te bied, swak telefoonkontak maak organisering 'n bietjie moeilik, maar moeite word beloon."
"Great spot. The dirt road is rough in patches due to the heavy rains but it is an amazing spot so close to Pretoria."
"Pretoria has nice places that we don't know of. As someone who loves traveling, I think I will be looking into places around Kameeldrift again. Thank you."
"Soveel "speedbumps" maak dit nie maklik as jy karavaan sleep nie."
"Paaie in swak toestand. Sodra dit opgegradeer word, is Kempton Park 'n mooi area."