Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Vir ons vanaf die platteland is dit 'n besige stad, maar tog maklik om jou weg te vind!"
"Bottega Café in Parkhurst is ’n juweel en ’n moet vir enigiemand om te besoek. Al die klein winkeltjies en restaurante sal jou ure besig hou."
"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."
"Die omgewing wat ons jare gelede as 'n interessante kunsdorpie ervaar het, het ontstellend verval en voel nie veilig nie. Die natuur is steeds mooi."
"Gravel road, go slow. Shops close by, don't fear running low on resources. Worth every rand!"
"Lieflike weer. Baie te sien. Reisigers moet soos altyd op hul hoede wees orals in Suid Afrika. Selfs Pretoria."