Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1020 reviews.

George

Mountain Dew Guest House

"Was Desember baie nat."

George

Little Fern And Peace Lilly

"George is asemrowend-mooi. Die uitsigte oral en die naby liggende dorpe is net so mooi. Ek wens almal kan die geleentheid kry om God se handewerk in aksie te kan sien in die streek. Die mense is vriendelik en die rustigheid is aansteeklik. Ons het regtig lekker geslaap en gekuier."

George

Avo&Oak Guesthouse

"George was nog altyd 'n gewilde toeristebestemming en ek glo nie dit sal spoedig verander nie, nadat ek self daar gewoon het vir 15 jaar."

George

10 Kingsley Close

"George is 'n baie rustig plek en is perfek as jy wil wegbreek van die jaag van die stad, hetsy vir 'n vinnige breuk op die strand of na die baie mooi natuurskoon."

George

ArendsRus Country Resort

"Altyd 'n gunsteling-plek."

George

Ibis Place Guest House

"George is 'n baie goeie plek."

George

Little Fern And Peace Lilly

"Lieflike plek en ek gaan weer soontoe."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"'n Absloute juweel waarvan min mense, behalwe die branderplankgemeenskap (gelukkig) weet!"

George

The Camello

"Baie netjies."

George

ArendsRus Country Resort

"Fantastiese area vir enige vakansieganger of avonturier."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"In ag genome die Covid probleem is George steeds 'n lekker plek. Naby alles en dan praat die meerderheid my taal. Almal baie vriendelik. "

George

Danke Ma

"Definitief een van die mooiste dele in ons land."

George

ArendsRus Country Resort

"George en omliggende gebiede het ons voorwaar verras. Ons kon nie uitgepraat raak oor hoe skoon en netjies die dorpe is nie. Dit was lekker om op ordentlike paaie te ry sonder om bekommerd te wees oor potholes. Ons het ons vakansie in George baie geniet. "

George

10 Kingsley Close

"George is a very smart town. What I like about it is that it is cool."

George

Above Par at Kingswood

"George is amazing. Soveel om te doen en soveel om te sien."

George

ArendsRus Country Resort

"Great holiday destination. "

George

57 on Plover

"Die netheid van die dorp, toestand van die paaie en vriendelikheid van elke plek waar ek gekom het, het my geweldig verras."

George

Pollocks Place

"Beautiful scenery, close to beaches and lots to do. "

George

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"George is simlpy the best for ever and always."

George

57 on Plover

"Bietjie te besig vir ons."

George

Pollocks Place

"Wonderful city!"

George

Forest and Pine

"My toekomstige aftreedorp!"

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"'n Juweel om te besoek in Suid-Afrika."

George

ArendsRus Country Resort

"Natuur pragtig."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Goerge is the best on the Garden Route."

George

Makarios on Sea

"George is a tourism and vacation jewel!"

George

ArendsRus Country Resort

"One of the best."

George

Above Par at Kingswood

"Ek het so 15 jaar gelede met ons eerste besoek aan George op hierdie mooie dorp verlief geraak. Dit is te verstande dat almal daar wil bly. Ons sal so graag wil verhuis daarheen, die wonings is net te duur."

George

Uniqua View Selfsorg

"Het verskriklik uitgebrei. Was skoon verbaas, want ons het die beste deel van 20 jaar daar gebly tot en met 1989. Bied alles wat 'n mens nodig het!"

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Sal graag permanent hier wil woon. By die see, by die lughawe, alles mooi."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers