Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2621 resensies.

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Ons het nie rondgerits en verken nie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Haus Holzapfel

"Beste Spur in die land!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Young's Halfway House

"Quaint little town. Must try the food at Karo deli."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Wonderlik ons stop elke jaar hier vir oorslaap."

Prins Albert, Groot-Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Juweel van die Karoo! Fantastiese wyse om die nostalgie van die platteland te beleef."

Prince Albert Road, Groot-Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Prins Albert is 'n pragtige dorpie met allerlei interessanthede. Ons het te min tyd gehad om dit te voet te verken, en het net hier en daar ingeloer. Die Swartbergpas is 'n moet - mits jy nie haastig is of aan hoogtevrees ly nie. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Cottages

"Pragtige plek, gaan volgende keer eers 'n paar dae daar oorbly voor ons verder gaan Kaap toe. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Lavenders

"'n Juweel in die Klein Karoo!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

The Vale Karoo Farm

"Sal nie omgee om daar te woon nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Old world style village atmosphere and buildings to match. Pity the historic Mill needs another renovation, and the Swartberg pass must be repaired after the last rains."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Veral die Karoo Nasionale Park behoort 'n trekpleister te wees."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"We only spent an evening, but the town was clean. People were friendly and service was efficient."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Naby Karoo Nasionale Park - Kan dus 'n dagbesoek daaraan bring. Rustige en geskiedkundige dorpie wat alles voorsien wat 'n mens kan nodig kry. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Die plek is baie mooi. Sal dit weer en weer besoek."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Klein dorpie - het nie eintlik met omgewing mense gemeng nie, behalwe vir ete by Spur wat baie aangenaam was nie. Die Karoon Nasionale Park naby die dorp is 'n groot pluspunt vir die dorp - jammer hulle tariewe is bietjie buitensporig."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Baie goed. Het die Karoo Nasionale Park baie geniet."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Aandblom Guesthouse

"Goeie ligging vir oornag stop oppad na die Kaap."

Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House

"'n Dorp en omgewing wat 'n uitstekende toeristebestemming is."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Die Sceurfontein padstal 50 km anderkant Beaufort-Wes is 'n moet stop. Ons het ontbyt daar geëet en allerhande hangemaakte artikels besigtig asook heerlike skaapwors, vleis, pasteie en ingelegte goedjies teen baie billike (bekostigbare) pryse aangekoop. Moenie verby ry nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Karoo Kombuis was 'n verrassende lekker ete."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Little Green World

"Nie meer so veilig vir enkelreisigers nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie skoon en mooi dorpie, met 'n rustige atmosfeer."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Ons Huisie

"Hart van die lieflike Karoo met sy vriendelike inwoners."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Haus Holzapfel

"Oor die jare was die dorp bloot 'n oornagplek. Slegs eenkeer het ons die tyd geneem om die besienswaardighede te verken - en dit was baie interessant. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Die Karoo Nasionale Park is 'n moet sien vir almal!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Khaya

"Baie netjiese dorp."

Blad
Blad 83 - Wys 2461 tot 2490
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang